Heavenly Haven Care

Heavenly Haven Care A non-profit care home for adults with disabilities in Naboomspruit. Safe, loving, wheelchair-friendly environment with 24/7 care.

Med-Step, full-time & day services.
● 8th Street 35 Naboomspruit
Contact Elizabeth Du Preez
0827727363
admin@heavenlyhaven

Excited to share that I just got recognized as one of Mookgophong Community FM's top fans! 🎉
05/03/2026

Excited to share that I just got recognized as one of Mookgophong Community FM's top fans! 🎉

05/03/2026

Pieter Rossouw is glad nie meer in die diens van Heavenly Haven Care nie.
Indien iemand hom soek Kontak hom persoonlik.
Ek gaan hom nou afhaal op ons kontak besonderhede van ons Facebook blad.
Ek is ook baie ongelukkig, Pieter Rossouw het my as admin van my eie Heavenly Haven Care whatts'up blad ge "delete" sal van die lede my asseblief kontak as daar enige iets intussen geplaas is.
Kontak Elizabeth Du Preez
082 772 73 63
admin@heavenlyhavencare.org.za

17/02/2026

Hierdie 2 manne kyk rofstoei!

15/02/2026

Nou ja!! Hierdie 2 kinders verlang...wil graag vir oupa Louis kuier en nou ja met R30 moet ek tolhekke betaal van CJ en Kobus se geld en nou nog steeds tel Kobus al sy sente om seker te maak ons kan gaan. Hierdie kinders is só opgewonde. Só opreg en al wat hul nou kort is vader liefde van oupa Louis Du Preez . Só opreg en liefdevol kan jy nooit kry nie, van kinderhartjies. Duidelik doen ons iets reg om hul liefde te gee. Maar tuis moet ons bly, en harte gaan seer wees.

Op hierdie mooi hartjie dag verjaar die oulikste, die cuteste, mooiste prinsessie Mia du Preez, met 'n sagte hartjie, vo...
14/02/2026

Op hierdie mooi hartjie dag verjaar die oulikste, die cuteste, mooiste prinsessie Mia du Preez, met 'n sagte hartjie, vol liefde en omgee.
Mag hierdie rooi balonne jou kinder hartjie bly maak vandag. Geniet jou bederf dagie alles wat mooi, fraai en oulik is.
Mag liewe Jesus jou toe vou in Sy liefde. Ek mis jou en verlang vandag baie na jou.
Love you like jelly tots.

Só bietjie die 2 manne bederf by KFC nadat hul vanoggend die blare op gehark het.CJ & Kobus het dit baie geniet.
12/02/2026

Só bietjie die 2 manne bederf by KFC nadat hul vanoggend die blare op gehark het.
CJ & Kobus het dit baie geniet.

Ons huismoeder Annalise se moeder is gister oorlede. Ons innige simpatie aan jou, Gavin en gesin. Ons bid vir jul vir ve...
07/02/2026

Ons huismoeder Annalise se moeder is gister oorlede. Ons innige simpatie aan jou, Gavin en gesin. Ons bid vir jul vir vertroosting.
Van: Die bestuur: Louis Du Preez, Elizabeth Du Preez en Claudia van der Merwe.

06/02/2026
We need RESIDENTS.Contact Elizabeth Du Preez 082 772 7363
06/02/2026

We need RESIDENTS.
Contact Elizabeth Du Preez 082 772 7363

06/02/2026

Address

35 8th Street
Mookgopong
0560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heavenly Haven Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Heavenly Haven Care:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram