Swartland Privaat Kliniek

Swartland Privaat Kliniek Swartland private clinic

18/02/2026

Kyk asb uit vir hierdie simptome van hand voet en mond siekte(virus). Tans weer in die rondte! Groete Sr Kitshoff Eks bewus dat die video Amerikaans is, dis net vir inligting;)

Was jou hande voor jy eet en hou asb jou kind by die huis as hulle simptome het van diaree en braking. Hierdie Noro viru...
10/02/2026

Was jou hande voor jy eet en hou asb jou kind by die huis as hulle simptome het van diaree en braking. Hierdie Noro virus is nou in die Kaap en versprei baie vinnig!

30/10/2025
Manne, jy kan hart aanval en stroke voorkom met hierdie eenvoudige toetse. Voel jy moeg en geiriteerd heeltyd?Dalk is jo...
21/10/2025

Manne, jy kan hart aanval en stroke voorkom met hierdie eenvoudige toetse. Voel jy moeg en geiriteerd heeltyd?Dalk is jou testosteroon vlakke laag!

Baie dankie aan Chante Greyling vir my bemarkings idees en voorstelle. Sy is so knap!
19/10/2025

Baie dankie aan Chante Greyling vir my bemarkings idees en voorstelle. Sy is so knap!

07/10/2025
Swartland privaat kliniek(Moorreesburg)beskikbaar vir u mediese behoeftes. Kontak ons op 0844112741. Mediese fondse ook ...
22/05/2025

Swartland privaat kliniek(Moorreesburg)beskikbaar vir u mediese behoeftes. Kontak ons op 0844112741. Mediese fondse ook welkom.

Ondersoek en medikasie R400.00.

Happy international day to all my friends and colleagues! Take care.###x
09/05/2025

Happy international day to all my friends and colleagues! Take care.###x

Net n update oor Mpox(moneky pox). In die Wes Kaap was daar net 1 geval tot dusver. Gauteng: 10 gevalle, 1 sterfte. Kwa ...
29/08/2024

Net n update oor Mpox(moneky pox). In die Wes Kaap was daar net 1 geval tot dusver. Gauteng: 10 gevalle, 1 sterfte. Kwa zulu Natal: 9 gevalle, 2 sterftes. Dit is hoe die uitslag lyk. Groot vesicles wat uitstaan. Meld asb enige gevalle aan! Groete Sr Kitshoff. Ons nr 0844112741.

Dames onthou ons doen papsmere en borsondersoeke. Whatsapp vir u check up. 0844112741. Spoor kanker vroeg op, en enige i...
12/07/2024

Dames onthou ons doen papsmere en borsondersoeke. Whatsapp vir u check up. 0844112741. Spoor kanker vroeg op, en enige infeksies. Groete Sr Kitshoff

Address

10 Main Road
Moorreesburg
7310

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Saturday 10:00 - 11:00

Telephone

+27844112741

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swartland Privaat Kliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Swartland Privaat Kliniek:

Share

Category