ACVV Seebries Residential Facility

ACVV Seebries Residential Facility ACVV Seebries is a facility who takes care of frail elderly. We provide 24 hour a day nursing servic

Ons sê dankie aan elke gesondheidswerker, ons waardeer julle
17/10/2021

Ons sê dankie aan elke gesondheidswerker, ons waardeer julle

'Today is a beautiful day for every older adult, we should appreciate their contributions to the world and take care of ...
07/10/2021

'Today is a beautiful day for every older adult, we should appreciate their contributions to the world and take care of them'

Vandag was ons inwoners elkeen bederf met die allermooiste 'cupcakes' ter viering van Internasionale week vir ouer perso...
04/10/2021

Vandag was ons inwoners elkeen bederf met die allermooiste 'cupcakes' ter viering van Internasionale week vir ouer persone. Baie, baie dankie aan die Rotariërs van Mosselbaai wat dit moontlik gemaak het en aan Delicious Cakes vir die pragtige 'cupcakes'. Die inwoners was mal daaroor, amper te mooi om te eet

'Make sure you ask a senior citizen for advice,  because they have a lot to teach'
02/10/2021

'Make sure you ask a senior citizen for advice, because they have a lot to teach'

Vandag vier ons Internasionale Dag van Ouer Persone. Mag ons nooit ons bejaardes vergeet en altyd dankbaar wees vir die ...
01/10/2021

Vandag vier ons Internasionale Dag van Ouer Persone. Mag ons nooit ons bejaardes vergeet en altyd dankbaar wees vir die voetspore wat hulle vir ons gelos het. Ons waardeer julle en is baie lief vir julle

Dinsdag en Woensdag was daar heerlik gebraai by Ons Huis en Onse Rus. Die inwoners het dit terdeë geniet. Daar was gelag...
27/09/2021

Dinsdag en Woensdag was daar heerlik gebraai by Ons Huis en Onse Rus. Die inwoners het dit terdeë geniet. Daar was gelag (baie gelag), gesels, gedans en net lekker saam gekuier. Ons wil vir ons braaiers baie dankie sê wat vir ons kom braai het. Oom Hermanus Ungerer vir die musiek wat jy kom maak het en die wors wat jy geskenk het, baie dankie. Fiona Williamson het die inwoners en personeel bederf met 'n roomys, dankie daarvoor

"We must never forget our roots, and our culture is the root that gives us strength and makes us unique"
24/09/2021

"We must never forget our roots, and our culture is the root that gives us strength and makes us unique"

23/09/2021

Vetkoek en jaffel verkope !

Hoender mayo R20
Kerrie maalvleis R20
Kaas, en konfyt vetkoek R15
Plein vetkoek R10
Lewerkoekies R5

Hiermee vra ons u ondersteuning vir Seebries Tehuise (Ons Huis/Onse Rus) se fondsinsamelingsprojek wat Vrydag 1 Oktober 2021 gaan plaasvind. Plaas gerus u bestellings deur te skakel 0446904702 of epos seebriestehuise2@gmail.com-nie later as Woensdag 29 September 2021 om 09:00.Bestellings sal by u besigheid afgelewer word Vrydag 1 Oktober

Alzheimers is n siekte wat al hoe meer voorkom. Hier by Acvv Seebries Tehuis is hulle so spesiaal. Mense wat liefhet, om...
21/09/2021

Alzheimers is n siekte wat al hoe meer voorkom. Hier by Acvv Seebries Tehuis is hulle so spesiaal. Mense wat liefhet, omgee en jou volhartig aanvaar. Baie dankie aan elke verwant wat hulle ouers aan ons toevertrou.

Sien aangeheg admin/aktiwiteits koördineerderspos te Seebries
07/09/2021

Sien aangeheg admin/aktiwiteits koördineerderspos te Seebries

Sien inligting vir 'n vakante IVH/Staf Verleegster pos te Seebries Tehuise
06/09/2021

Sien inligting vir 'n vakante IVH/Staf Verleegster pos te Seebries Tehuise

🎶 Happy birthday to you, happy birthday to you, happy birthday dear Gordon Harrison, happy birthday to you 🎶
04/09/2021

🎶 Happy birthday to you, happy birthday to you, happy birthday dear Gordon Harrison, happy birthday to you 🎶

Address

114 Montagu Streeet
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Seebries Residential Facility posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to ACVV Seebries Residential Facility:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category