Head 2 Toe

Head 2 Toe Gelee in die pragtige Danabaai

Unisex Hair salon
Massages

11/04/2024
06/07/2023
05/07/2022

Daar is net een plek in die hele wye wêreld wat net aan jouself behoort, en dis jou kop - jou gedagtes.

Mens se hart is soos 'n wilde woestynperd, wat jou op looptou neem agter liefde en hartseer en pyn en instink en geluk en teleurstelling aan, met jou wat met die beste wil in die wêreld altyd agterna moet kom. Want 'n hart laat hom nie voorsê nie, dis jou voel. En dis ok.

En mens se lyf is 'n uitleen - vir werk, of kinders liefhê, of lovers vashou, of gunste doen, of mense aanry, of inkopiesakke aandra, of brood bak of brekvis maak en die lewe leef.

Maar jou kop is jou d**k... JOU d**k. Daarom moet jy altyd met die grootste Mooi voor jou d**k gaan staan, en oor jou gedagtes waak. Dis JOU plek van vrede, jou plek van rus, jou space. En dis ook die plek waar jou Glo begin (of eindig).

Vergewe jouself, prys jouself, droom mooi van jou vorentoe, gaan dapper met jouself om. En spreek lewe uit oor jou lewe, en oor jouself. Nie verdoemenis en onheil, en siekte, en dood nie. Maar lewe.

Gaan sit vandag en trek daai onkruid uit, al daai leuens wat jy jouself laat glo, want dit hoort in die land van dood, nie in die land van Lewe nie.

En plant 'n blomtuin in jou kop. Een wat mooi maak, en lekker voel, en joy bring, en jou meer laat word - nie minder nie.

Waak oor jou gedagtes, en maak jou kop 'n plek van vrede. Want daai space is net joune, your place of safety. Vandag, en elke dag van jou lewe.

© hekelwoorde

21/04/2022
10/11/2021
09/11/2021

This coming year we have the joy and excitement of looking forward to getting back into the classroom! Finally we can look ahead and start opening doors to all the passionate learners eager to begin a new career, and all those eager to upskill themselves with new revenue-creating avenues. We have al...

Address

210 Floraweg Danabaai
Mossel Bay
6510

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27798579885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Head 2 Toe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram