01/12/2025
🌸✨ NAIL TECH POSISIE BESKIKBAAR – VAKANSIESEISOEN ✨🌸
Ons soek ’n talentvolle en betroubare Nail Technician om gedurende die vakansie seisoen by ons span aan te sluit. As jy passievol is oor mooi naels, professionele diens en detail, wil ons graag van jou hoor!
Ons bied:
✨ ’n Warm, professionele werksomgewing
✨ ’n Goeie vloei van vakansie-kliënte
✨ ’n Gevestigde spa met ’n vriendelike span
Vereistes:
💅 Ervaring in gel-naels, manikure & pedikure
💅 Netjiese, presiese werk en goeie kliëntediens
💅 Betroubaar en professioneel
💅 Bereikbaar om gedurende Desember-vakansie te werk
Kontak Reneè
whatsapp: 073 282 9711