04/03/2026
Maart is TB Bewustheidsmaand, en by The Local Choice Apteke fokus ons hierdie maand daarop om ons gemeenskap meer in te lig oor Tuberkulose (TB).
In ons reeks videoโs gaan ons praat oor:
โข Wat is TB?
โข Hoe versprei TB?
โข Wat is die simptome van TB?
โข Wat moet jy doen as jy moontlik TB het?
Hierdie video is saamgestel deur Dr. Ferdi Wesso van The Local Choice Apteek Grootbrak, maar die inligting is vir ons hele gemeenskap.๐
Besoek gerus enige van ons The Local Choice takke vir raad en ondersteuning:
๐ Danabaai
๐ Grootbrak Rivier
๐ Langeberg Mall
๐ George
The Local Choice Apteke Hier vir jou gesondheid en ons gemeenskap.๐ซถ๐ป