08/03/2026
๐ฑ๐๐๐๐๐ ๐พ๐๐๐๐๐๐๐
๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ช๐บ๐ต ๐ณ๐๐๐๐๐๐๐๐
In this instalment of Ontbytsake, on the KykNETchannel, Christo Strydom welcomes CSN's newest team member, Counsellor Janine Wolvaardt. She specialises in Individual Counselling, Anxiety Management, and General Mental Health Support. She is also ready to assist CSN clients that need assistance with emotional eating behavior, dietary compliance, and those needing help with staying motivated. And the cherry on top- Janine lost an incredible 26kg living the CSN Lifestyle!
๐ฑ๐๐๐๐๐ ๐พ๐๐๐๐๐๐๐
๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐
๐๐๐ ๐
๐๐ ๐ช๐บ๐ต ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ volg
In die uitsending van Ontbytsake, op die KykNET kanaal, verwelkom Christo Strydom berader, Janine Wolvaardt.
Sy het onlangs by die CSN Span aangesluit en spesialiseer in individuele berading, angs bestuur, en algemene geestes gesondheid. Sy staan reg om CSN kliente by te staan wat sukkel om gemotiveerd te bly, 'n langtermyn leefstyl verandering te maak, of bystand nodig het met emosionele eet gedrag. En die cherry op die koek- Janine het self 'n ongelooflike 26kg verloor deur die CSN leefstyl te volg!