Manho's Funerals

Manho's Funerals Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Manho's Funerals, Funeral service & cemetery, 04 Dial Brand street, Mosselbaai.

01/08/2025
'n Bus sal beskikbaar wees vir die volgende roete op die betrokke dag:Optelpunte en Tye:09:00: Arab se Plek, ASLA09:15: ...
17/07/2025

'n Bus sal beskikbaar wees vir die volgende roete op die betrokke dag:

Optelpunte en Tye:

09:00: Arab se Plek, ASLA

09:15: Binnelandse Sake, ASLA

09:25: Mountainview

Vervolgens na 479 Alhofrylaan, Uitbreiding 8, vir Huisdiens om 10:00.

Daarna vertrek die bus na die Nuwe Apostoliese Kerk, Uitbreiding 8, vir die diens om 11:00.

Na afloop van die diens sal die bus weer vertrek en passasiers by die verskillende aflaaipunte aflaai.

Our heartfelt condolences and prayers to the mother, Claudine Damon Patel, siblings and family with the passing of dear ...
21/11/2024

Our heartfelt condolences and prayers to the mother, Claudine Damon Patel, siblings and family with the passing of dear Jason-Kirk. May God be your source of strength and comfort🙏

Dienstye van wyle Renzil(Chakie) is as volg:-Datum: 21 September 2024Plek: All Saints kerk Uitbreiding 8Besigtiging: 11:...
20/09/2024

Dienstye van wyle Renzil(Chakie) is as volg:-
Datum: 21 September 2024
Plek: All Saints kerk Uitbreiding 8
Besigtiging: 11:30
Diens: 12:00
Alle sterkte aan sy familie en vriende. Ons gun hom die ewige rus. 🙏

Address

04 Dial Brand Street
Mosselbaai
6500

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0645189918

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manho's Funerals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share