Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio

Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio Here we create a calm, welcoming experience where every patient feels at ease while receiving exceptional, detail-driven care.

All treatments are performed by Dr Carse, whose passion lies in cosmetic dentistry, orthodontics, and full-mouth rehabilitation

28/04/2026

n Klein Sneak Peak van 'n lekker Golf dag saam met Curro Mossel Bay. Mosselbaai het lekker mense met goeie dans passies🕺💃 en Beautiful smiles😁

Wat ñ suksesvolle Golf dag saam met Curro Mossel Bay by Mosselbaai Golf baanDankie aan al die golfers 🏌️ ⛳ vir die lekke...
28/04/2026

Wat ñ suksesvolle Golf dag saam met Curro Mossel Bay by Mosselbaai Golf baan

Dankie aan al die golfers 🏌️ ⛳ vir die lekker "vibe" en al my helpers vir die lang dag in die son 🌞

Ons sien julle volgende jaar weer 😎🌊 🌟

Gelukkige Vryheidsdag Mag ons nie net vandag nie maar  elke dag kies om mekaar met respek, vriendelikheid en menslikheid...
27/04/2026

Gelukkige Vryheidsdag

Mag ons nie net vandag nie maar elke dag kies om mekaar met respek, vriendelikheid en menslikheid te behandel. Want ware vryheid lê nie net in wette nie, maar in hoe ons mekaar sien en behandel. 🇿🇦

By Ocean Glow gaan dit oor meer as net tande… maar kom ons wees eerlik – dis darem nogsteeds baie oor tande ook 😄🦷Tussen...
16/04/2026

By Ocean Glow gaan dit oor meer as net tande… maar kom ons wees eerlik – dis darem nogsteeds baie oor tande ook 😄🦷

Tussen al die werk deur is daar koffie, laggies en daai ‘hou stil, en kyk net gou’ oomblikke 👀
Ons span werk hard, maar ons lag nog harder – want ’n gelukkige span = gelukkige pasiënte 💛

Van ontvangs wat alles smooth laat verloop tot die stoel waar die magic gebeur ✨
ons maak seker jy voel gemaklik… al hou jy nie heeltemal van die tandarts nie 😉

Hier bou ons nie net mooi smiles nie, ons bou verhoudings – en ja, soms deel ons ook ’n snack of twee agter die skerms 😅

Dankie aan ons amazing span en ons awesome pasiënte wat elke dag vir ons lekker maak!
Kom kuier gerus… ons belowe ons byt nie (net ons snacks😆)

15/04/2026
Voltydse Lokum pos beskikbaar.Ons is opsoek na 'n Oulike, Betroubare en Hardwerkende tandarts om aan te sluit by ons spa...
15/04/2026

Voltydse Lokum pos beskikbaar.

Ons is opsoek na 'n Oulike, Betroubare en Hardwerkende tandarts om aan te sluit by ons span 😎🌟

Share, Like & Tag gerus almal wat julle ken 🫶
@topfans

💜🩷🧡🩵Autism Awareness 🩵🧡🩷💜Autistic people experience the world in a way that’s deeply real, honest, and often beautifully...
02/04/2026

💜🩷🧡🩵Autism Awareness 🩵🧡🩷💜

Autistic people experience the world in a way that’s deeply real, honest, and often beautifully unique. They notice things others miss — tiny details, patterns, feelings, and meanings that can turn ordinary moments into something special.

Their honesty is refreshing. Their passions are powerful. When they love something, they really love it — and that kind of genuine enthusiasm is rare and kind of magical.

They remind the world that there isn’t just one “right” way to think, communicate, or be human. Different doesn’t mean less — it often means more in ways people are still learning to appreciate.

And honestly? The world would be a lot less interesting without them.

🌈Always be Kind🌈

Geagte pasiënte,Ons praktyk sal gesluit wees oor die Paasnaweek. Ons wens u en u geliefdes ’n vreugdevolle en geseënde P...
02/04/2026

Geagte pasiënte,

Ons praktyk sal gesluit wees oor die Paasnaweek. Ons wens u en u geliefdes ’n vreugdevolle en geseënde Paasfees toe. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom wanneer ons heropen.🥰

Gee jou glimlag ’n vars, stralende nuwe begin 🌊✨Met ons Smile Makeovers skep ons natuurlike, helder en selfversekerde gl...
27/03/2026

Gee jou glimlag ’n vars, stralende nuwe begin 🌊✨

Met ons Smile Makeovers skep ons natuurlike, helder en selfversekerde glimlagte—perfek vir die seelewe en sonsondergange. Van verkleuring en ongelykhede tot volledige transformasies, ons span sorg vir detail en gemak elke stap van die pad.

📍 Geleë by Ocean Glow Smile Studio
😁 Sien self die verskil in ons voor-en-na resultate

Boek vandag en glimlag met selfvertroue!

Address

19 Ryk Tulbach Str Da Nova Mosselbay
Mosselbaai
6509

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Stephen Carse - Ocean Glow Smile Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share