ACVV Huis Elsje

ACVV Huis Elsje Huis Elsjé, ‘n huis vir die versorging van persone wat aan Alzheimer se siekte ly.

01/05/2024

Ondersteun asseblief die Fondsinsamelings Projek van Huis Elsje. Lootjies teen R150 'n kaartjie is reeds beskikbaar. Prys te wen is 2nagte se verblyf, bed - en ontbyt plus 'n wildrit vir 2 persone by Wildehondekloof Privaat Natuurreservaat. Tel. 044 6903144. Sluitingsdatum 31 Mei 2024. Trekking vind plaas 3 Junie 2024.

27/01/2024
Dank aan ons anonieme donateur vir die nuwe ottoman's. Die leefarea is vrolik opgehelder en het almal behoorlik aan die ...
27/01/2024

Dank aan ons anonieme donateur vir die nuwe ottoman's. Die leefarea is vrolik opgehelder en het almal behoorlik aan die gons.

Kom geniet Vallentynsdag saam met u geliefdes by Huis Elsje op 14 February 2024. Your heart will also be melting...
27/01/2024

Kom geniet Vallentynsdag saam met u geliefdes by Huis Elsje op 14 February 2024. Your heart will also be melting...

Wys jy gee om!Tooi Turkoois vir Bejaardes! 15 Mei 2023 tot 15 Junie 2023.Die bewusmakingsveldtog is daarop gerig jaarlik...
11/05/2023

Wys jy gee om!
Tooi Turkoois vir Bejaardes! 15 Mei 2023 tot 15 Junie 2023.
Die bewusmakingsveldtog is daarop gerig jaarliks aandag te vestig op die omgee en versorging van ouer mense.
Ons nooi u hartlik uit om u turkoois nommertjie af te stof en sigbaar te wees.

Mental Health Awareness Week 15 - 21 May 2023: Theme Anxiety
11/05/2023

Mental Health Awareness Week 15 - 21 May 2023: Theme Anxiety

Mev. Potgieter, vrywilliger by Huis Elsje  het ons inwoners en personeel bederf met n lekker soetigheid. Dit word opreg ...
29/11/2022

Mev. Potgieter, vrywilliger by Huis Elsje het ons inwoners en personeel bederf met n lekker soetigheid. Dit word opreg waardeer.

Dankie Petro Iorio vir jou besoek aan ons vandag en vir die pragtige donasie.
29/11/2022

Dankie Petro Iorio vir jou besoek aan ons vandag en vir die pragtige donasie.

Mom you have always been the candle, lantern and flash light in my life. You showed me the way, always making sure its o...
08/05/2022

Mom you have always been the candle, lantern and flash light in my life. You showed me the way, always making sure its on the right path. Mom you light up my life. Happy Mother's Day.

Address

Zetastraat, Heiderand
Mosselbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Huis Elsje posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to ACVV Huis Elsje:

Share