Die Oog Sorgsentrum

Die Oog Sorgsentrum Die Oog Sorgsentrum is 'n sentrum vir die versorging van verswakte bejaardes geleë op die Oog Aftreelandgoed buite Naboomspruit in Limpopo. Waar Liefde Woon.

12/05/2026
Happy Nurses day!
12/05/2026

Happy Nurses day!

19/02/2026
Oupa Tallie en Annemarie oorhandig 'n bedrag van R1500 aan Matrone Bettie van die Sorgsentrum. Dit is donasies wat hulle...
14/01/2026

Oupa Tallie en Annemarie oorhandig 'n bedrag van R1500 aan Matrone Bettie van die Sorgsentrum. Dit is donasies wat hulle ingesamel het van die Ogiemarkers tydens Desember. Dankie aan elkeen wat n bydrae gemaak het!

Kersdag by die Sorgsentrum. Ons slaap so lekker want ons eet so lekker!
25/12/2025

Kersdag by die Sorgsentrum. Ons slaap so lekker want ons eet so lekker!

Kersvader het vandag die Sorgsentrum besoek.
12/12/2025

Kersvader het vandag die Sorgsentrum besoek.

Ons doen noodontruiming by die Sorgsentrum!
29/10/2025

Ons doen noodontruiming by die Sorgsentrum!

Erfenisdag! Heritage day!
25/09/2025

Erfenisdag! Heritage day!

27/08/2025

Vakante pos vir Geregistreede Verpleegkundige.

Address

Mineraalbronne Road
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Oog Sorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share