Dr CE Barnes Spreekkamer

Dr CE Barnes Spreekkamer Dr CE Barnes is a General Practitioner in Nigel.

We have established this page to keep all of our patients informed and up to date with practice news and important information.

Belangrike kennisgewing!Dr. Barnes sal van 30 Junie tot 14 Julie nie by die kantoor wees nie. Vir enige afsprake, skakel...
20/06/2025

Belangrike kennisgewing!Dr. Barnes sal van 30 Junie tot 14 Julie nie by die kantoor wees nie. Vir enige afsprake, skakel asseblief die kantoor so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom. Ons waardeer u begrip en sien uit daarna om met u te praat sodra sy terugkeer.

"Important notice! Dr. Barnes will be out of the office from June 30th to July 14th. For any appointments, please phone the office soonest to avoid disappointment. We appreciate your understanding and look forward to catching up with you upon her return! "

31/03/2025

A good skincare routine is crucial for maintaining healthy and vibrant skin. It could help prevent acne and premature ageing. The best part is it can promote your overall well being and boost your confidence.

Be sure to check out our display and ask for a skin assessment while you wait.

Thank you for amazing skincare products we use and love everyday!

Ons is so opgewonde om met julle te deel dat ons nou ook Estetika aanbied by Medicare Nigel. Ons bied more 'n voorsmakie...
14/11/2024

Ons is so opgewonde om met julle te deel dat ons nou ook Estetika aanbied by Medicare Nigel. Ons bied more 'n voorsmakie aan van wat ons alles kan doen, natuurlik teen afslag pryse. Kry u naam op die lys so gou moontlik.

Vir pryse en navrae skakel die kantoor asseblief: 011 814 8288

We are very pleased to share that we now offer Aesthetic services at Medicare Nigel. Tomorrow we will be having a preview of what we offer, with some discount ofcourse. Get your name on the list ASAP.

For pricing and information please contact the office: 011 814 8288

02/10/2024

25/08/2024
Dit was vir ons 'n groot voorreg om ons eerste pasiente by die nuwe praktyk te verwelkom. Ons sien uit daarna om elke be...
25/07/2024

Dit was vir ons 'n groot voorreg om ons eerste pasiente by die nuwe praktyk te verwelkom. Ons sien uit daarna om elke bekende weer te sien en om nuwe vriende te ontmoet.

02/07/2024

Goeie more. Ons lyne is buite werking vanoggend gebruik asb 0604204539 vir nou.

Good morning. Our phone lines are outbof order please use 0604204539 for the time being.

13/02/2024

Good day to all of my patients.

First of all, I want to say a BIG THANK YOU to each of you (including my husband, boys and family) who helped me (and still do) to keep things afloat. If it wasn't for you I would have started waving a HUGE white flag uncontrolled in the streets a long time ago!Every message of encouragement and inquiry about my well being is appreciated more than word can describe.

Since my health does not allow me to help patients at this stage, I asked Dr. Moolla to please come and help me. I can't watch "my people" not get the help they need when they need it - and it's my fault.
Dr Reaz Moolla had to go through a lot of trauma (aka Dr Colette Barnes) to get the post here with us.... Lol. I sat through a lot of interviews and he was the only doctor brave enough to take on this "crazy doctor", accept her "Terms & Conditions" and is smart enough to easily fill the position from every angle to the edge.
Keep in mind that he has a special interest in neurosurgery - so head, neck and back pain..... he is your man.
Dr Moolla is not going to change any of my patients' chronic medication unless something goes terribly wrong - here (just like in any other case) he will contact me and we will decide together what will be best for the patient. I trust his judgement, but want to make it very clear to everyone that none of my patients are simply handed over or "thrown to the wolves". I stay present and involved - it's just "behind the scenes"
Please also be aware that Dr Moolla speaks Afrikaans and English well and can also surprise everyone with Arabic and Mandarin.

My practice and my name is on the line, so is his life.... Lol. I believe he will do his best to make everyone feel at home and treat them optimally - he is 100% competent.

We hope to see all our patients in the rooms again soon.

Regards
Dr. Colette Barnes

13/02/2024

Dagse aan elke pasient van my praktyk

Eerstens wil ek vir elkeen van julle (ook my man, seuntjies en familie) wat my gehelp het (en steeds doen) om hierdie wa deur die drif te trek, BAIE DANKIE se!! As dit nie vir julle was nie het ek lankal een ENORME wit vlag onbeheerd in die strate begin rondswaai!!
Elkeen se mooi groet saam met 'n opregte "hoe gaan dit nou?" of "word gesond Dokkie ons wag vir jou"

Aangesien my gesondheid my nie toelaat om op hierdie stadium pasiente te help nie, het ek Dr Moolla gevra om my asb te kom help. Ek kan nie toekyk hoe "my mense" nie die hulp kry wat hulle op daardie stadium verlang nie - en dis my skuld

Dr Reaz Moolla moes deur baie trauma (ook bekend as Dr Colette Barnes) gaan om die post hier by ons te kry.... Lol

Ek het heelwat onderhoude deurgesit en hy was die enigste dokter wat kaans gesien het om hierdie "mallerige dokter" aan te pak, haar "Terms & Conditions" te aanvaar en slim genoeg is om met gemak die pos van elke hoek tot kant te vul. Hou in gedagte dat hy n spesiale belangstelling het in neurochirurgie - so kop, nek en rugpyn..... " hy is jou man.
Dr Moolla gaan nie aan enige van my pasiente se chroniese medikasie verander tensy daar groot fout gaan nie - hier (net soos met enige ander geval) sal hy my kontak en ons sal saam besluit wat die beste vir die pasient sal wees. Ek vertrou sy oordeel, maar wil dit baie duidelik aan almal stel dat nie een van my pasiente word nou sommer net oorhandig of vir die "wolwe gegooi" nie. Ek bly teenwoordig en betrokke - dit is net "agter die skerms"
Wees ook bewus asb dat Dr Moolla goed Afrikaans en Engels praat en almal ook kan verras met Arabies en Mandaryns.

My praktyk en my naam is op die spel, dus sy lewe ook.... Lol. Ek glo hy gaan sy bes doen om almal tuis te laat voel en optimaal te behandel - hy is 100% bekwaam.

Ons hoop om al ons pasiente weer spoedig in die kamers te sien.

Groete
Dr Colette Barnes

Hierdie "skop onder die 🕳️" / " onderhoud van jou holistiese gesondheid" of as die "benadering tot verligting van formel...
18/11/2023

Hierdie "skop onder die 🕳️" / " onderhoud van jou holistiese gesondheid" of as die "benadering tot verligting van formele simptome van formele siektes" is nou by ons beskikbaar ook by Dr WH Steyn. Vir meer inligting skakel die kamers 0118148288

Address

Nigel
1491

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 23:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr CE Barnes Spreekkamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category