04/04/2026
I envision exciting new beginnings ahead.
It is with great confidence and thankfulness that I introduce Optometrist Anél Liebenberg, who will be taking over the goodwill and patient database of my practice as she continues with her own independent optometry practice in Paarl.
I am confident that my patients will continue to receive the same professional and excellent care in this new chapter with Anél.
See the end of this message for a bit more information about Anél and how to contact her.
I know you will be in wonderful hands, and I am grateful for the continuity of trusted care.
With love and care, Riana
∼
About Anél and her practice:
- Liebenberg Optometrist has been in Paarl for 25 years
- Her practice is affiliated with Paarl Eye Centre and its eye specialists
- The practice has a full laboratory providing the additional services of lense cutting, repairs and spectacle adjustments
- Long-term relationships and service are the foundations of her practice
☎️ Telephone: 021 872 1910
📧 Email: admin@lieboptom.co.za
📱 Whatsapp: 076 907 9660
__________________________________
Graag deel ek die volgende opwindende nuus met u.
Met ‘n geruste hart en vertroue stel ek Oogkundige Anél Liebenberg aan u voor. Met oorleg dra ek die pasiëntdatabasis en goodwill van my praktyk formeel oor aan haar. Hierdie sal toevoeg tot haar eie onafhanklike optometriese praktyk in die Paarl.
Ek het vertroue in die verloop van die proses en hoe alles in plek geval het. So glo ek dat my pasiënte steeds dieselfde professionele en omvattende sorg in hierdie nuwe hoofstuk van Anél sal ontvang.
Lees gerus meer oor Anél en hoe om in kontak met haar te tree aan die einde van hierdie boodskap.
Ek is opreg dankbaar vir die voortsetting van u betroubare oogsorg. U sal in bevoegde hande wees.
Met liefde en omgee, Riana
~
Meer oor Anél en haar praktyk:
- Liebenberg Optometriste bestaan al 25 jaar in die Paarl
- Haar praktyk is geaffilieer met Paarl Oogsentrum en hul oogspesialiste
- Die praktyk beskik oor 'n volledige laboratorium waar lense gesny word, herstelwerk en brilverstellings gedoen word as bykomende diens
- Langtermyn verhoudings en diens is die fondasie van haar praktyk
☎️ Telefoon: 021 872 1910
📧 Epos: admin@lieboptom.co.za
📱 Whatsapp: 076 907 9660