10/01/2019
VOORWINKEL ASSISTENT / KASSIERE
NYLSTROOM
Salaris onderhandelbaar
‘n Gevestigde Apteekgroep het ‘n pos beskikbaar vir voorwinkel assistent / kassiere. Die geskikte kandidaat sal beskik oor vorige ondervinding in Apteek of ‘n verkope omgewing. Minimum kwalifikasie
sluit in matriek. Goeie kommunikasie vaardighede en mense verhoudinge word vereis.
Epos: hroffice@vhadmin.co.za
Fax: 086 619 0849