Hannes se Mikro Groente

Hannes se Mikro Groente Ek verbou en verskaf mikro groente aan gesondheidswinkels en keur restaurante

03/11/2021

Goeie more vriende. Daar is Brokkolie beskikbaar Donderdag oggend

23/10/2021

Die gebrek aan vitamien C manifesteer in verswakking van geestelike en fisiese energie, swelling van gewrigte en bloeding. In die dae van seilskepe het matrose aan skeurbuik, 'n vitamien C -tekort, gely. Dit het gelei tot die oprigting van die tuine in Kaapstad deur van Riebeek om voorsiening te maak vir skepe onderweg na die verre ooste. Stadige kook en blootstelling aan lug is geneig om hierdie vitamien te vernietig

Die B -vitamiene is 'n groot gesin met uiteenlopende funksies, maar noodsaaklik vir die gesondheid. So voed hulle die se...
21/10/2021

Die B -vitamiene is 'n groot gesin met uiteenlopende funksies, maar noodsaaklik vir die gesondheid. So voed hulle die senuwees, die hart en die bloedvate en beïnvloed dit die werking van die derm kanale

18/10/2021

Ek het pas die laastes vir die week gesny vir gelukkige kliente wat daarvoor gevra het.... baie dankie... lekker dag vir almal verder

18/10/2021

Goeie dag almal... hoe lyk die gevoel onder ons Bakkiesbladvriende oor slaai. Marina Le Grange het gevra daarna daarom vra ek. Ek het reeds 'n klompie geplant en 'n bietjie beskikbaar...

17/10/2021

Het jy geweet!!!!!!!!!!
Vitamien A bestry kieminfeksie en voed die vel en slymvliese. Tekort aan hierdie vitamien veroorsaak nagblindheid
Blaarslaai bevat baie vitamien A en karotenoïede antioksidante.

Goeie dag vriende. Die mark lyk maar donker met nuts markte soos mikrospruite.  Ek sal graag met elkeen wil gesels om in...
15/09/2021

Goeie dag vriende. Die mark lyk maar donker met nuts markte soos mikrospruite. Ek sal graag met elkeen wil gesels om in julle behoeftes te voorsien en selfs vir my dit die moeite werd maak. My hart is ewig dankbaar vir Anine wat spesifieke versoeke vir spesifieke tye gemaak het en ek moet eerlik wees....om aan almal n vars produk te voorsien sal daar definitiewe deurlopende gesprekke moet wees. Vir Marcelle wat die deur vir my oopgemaak het om in haar winkel te verkoop kan ek nie anders as om innig dankbaar te wees nie...maar ek laai n onbeplande verantwoordelikheid op haar wat nie regverdig is nie. Ek maak so gou moontlik kontak...tensy julle sommer direk met my op whatsapp of telegram wil kommunikeer. WEET NET DIT....STOP IS DIE LAASTE DING WAARAAN EK D**K. EK IS BAIE LIEF VIR DIT WAT EK DOEN.....

Lyk dit nie lekker nie??????????
13/09/2021

Lyk dit nie lekker nie??????????

13/09/2021
Goeie more vriende. Kan ek hoor hoeveel belangstelling daar sal wees in so 'n "baby leaf" mengsel.
09/09/2021

Goeie more vriende. Kan ek hoor hoeveel belangstelling daar sal wees in so 'n "baby leaf" mengsel.

Lariza James, plaas hierdie.... plus dis baie goed vir die maag
29/08/2021

Lariza James, plaas hierdie.... plus dis baie goed vir die maag

Goeie more vriende, kan ek 'n idee kry, wie werklik in mikrospruite belangstel en watter van die volgende varieteite in ...
29/08/2021

Goeie more vriende, kan ek 'n idee kry, wie werklik in mikrospruite belangstel en watter van die volgende varieteite in u smaak is?
'n Groot deel van die aanplantings gaan verlore en hierdie waardevolle kos kan nie op komposhope beland en meer van 'n uitgawe as 'n inkomste wees nie.
Ek wil selfs of almal wat graag in mikrospruite belangstel nie by Melk en Heumimg aandoen en op 'n ander manier bedien wil word.
Ek sal dit opreg waardeer as elke persoon betrokke by die Facebook en Whatsapp hier op sal reageer
Baie dankie vir die ondersteuners van die Mikrospruite, wees verseker dat dit nie ongesiens verby gaan nie
Sonneblom
brokkolie
Roket
Swart Mostert
"Green frills" mostert
Radyse

Ai daar's darem baie maniere om mikrospruite te gebruik is daar nie?
28/08/2021

Ai daar's darem baie maniere om mikrospruite te gebruik is daar nie?

27/08/2021

Maandag behoort die volgende Brokkoli spruite op die rakke van Melk en Heuning te wees

16/08/2021

Brokkolie gratis by dorpskantoor tot 16H30

Address

Orania

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hannes se Mikro Groente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Hannes se Mikro Groente:

Share