Orania Oogkundiges

Orania Oogkundiges Ons doen oogtoetse & bestuurslisensievorms en bied verskeie ander oogverwante dienste.

Ons kry baie pasiënte wat met floaters sukkel.Loer bietjie hier.
04/03/2026

Ons kry baie pasiënte wat met floaters sukkel.

Loer bietjie hier.

Pasiënte raak maklik deurmekaar met die verskil tussen 'n bifokaal wat vir ver- en nabykyk is, en 'n multifokaal wat vir...
02/03/2026

Pasiënte raak maklik deurmekaar met die verskil tussen 'n bifokaal wat vir ver- en nabykyk is, en 'n multifokaal wat vir 'n hele reeks vloeiende afstande tussen ver- en nabykyk gemaak word.

Hier is die verskil kortliks saamgevat.

As jy lus is om kontaklense te probeer, kom sien ons gerus!
28/02/2026

As jy lus is om kontaklense te probeer, kom sien ons gerus!

Majubadag. 🙂Ons is oudergewoonte gesluit.
27/02/2026

Majubadag. 🙂

Ons is oudergewoonte gesluit.

Ontmoet die makula. Die area agter op jou oog wat verantwoordelik is vir jou sentrale, detail en kleurvisie. Dus, basies...
26/02/2026

Ontmoet die makula. Die area agter op jou oog wat verantwoordelik is vir jou sentrale, detail en kleurvisie. Dus, basies die deel wat sien presies waar jy kyk.

As daar fout is, kry jy nie gefokus presies daar waar jy wil kyk nie, en 'n bril maak dit ongelukkig nie beter nie. Hiervoor verwys ons jou na 'n oogspesialis.

Ons het 'n diagnostiese toets genaamd Amsler Grid, waarmee ons vir jou kan kyk of daar fout is met jou makula(s). Laat weet gerus as jy wil inkom vir 'n afspraak.

Ook beskikbaar by Orania Oogkundiges! 👏
25/02/2026

Ook beskikbaar by Orania Oogkundiges! 👏

24/02/2026

As the Personal Income Tax season for February comes to a close this week, we invite you to make a meaningful contribution toward training more guide dogs and helping change lives.

Donating is simple:
1. Make a donation here: https://ow.ly/tsPG50Yk4TY
2. Receive your Section 18A certificate

For queries, please contact jabuliles@guidedog.org.za

'n Groot hoeveelheid van pasiënte wat voel hulle is nagblind, sukkel eintlik hiermee.Regte, egte nagblindheid gaan eintl...
23/02/2026

'n Groot hoeveelheid van pasiënte wat voel hulle is nagblind, sukkel eintlik hiermee.

Regte, egte nagblindheid gaan eintlik gepaard met 'n siektetoestand van die retina, die agterkant van die oog.

Vroeër jare het ons geel lense (genoem callicrome yellow) gebruik vir nagbestuur, maar meer onlangse studies wys dat dit gevaarlik kan wees as pasiënte daarmee bestuur in bv. bewolkte weer. Ons verkies deesdae om eerder 'n teenweerkaatsingslaag op jou voorskriflense te gebruik.

Die geel is egter goedkoper en nog beskikbaar. Ons het clip-ons hiervan ook, wat jy sommer oor jou bestaande bril vassit. Ons maak net seker dat ons pasiënte bewus is van die feite en dit verantwoordelik gebruik.

22/02/2026
Dis nou wanneer die arms te kort raak...Dit gebeur maar so van ongeveer 40-jarige ouderdom af. 🤷‍♀️Ons het darem 'n paar...
20/02/2026

Dis nou wanneer die arms te kort raak...

Dit gebeur maar so van ongeveer 40-jarige ouderdom af. 🤷‍♀️

Ons het darem 'n paar moontlike oplossings hiervoor en sal jou volgens jou spesifieke behoeftes adviseur.

Address

Winkel 2, Horison Nywerheidskorf, Kareeboomlaan N12
Orania
8752

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27748273915

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Oogkundiges posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Orania Oogkundiges:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category