Annamarie van der Merwe Fisioterapeute

Annamarie van der Merwe Fisioterapeute Fisioterapeut in Orania. Spreekkamer:
Wynhuisgebou, Olienhoutrylaan S17, Orania
Tuisbesoeke ook moontlik

Annamarie van der Merwe is 'n gekwalifiseerde fisioterapeut werksaam in Orania vanaf 2017. Annamarie van der Merwe Fisioterapeute is 'n geregistreerde sake-onderneming in Orania.

Geluk met die aanstelling!Beter deur beweging!
06/01/2026

Geluk met die aanstelling!

Beter deur beweging!

Hendri Labuschagne: Ons nuwe stuurman vir sport by BKO! 🏆

Na vyf jaar van toewyding aan BKO se sportprogram neem Hendri Labuschagne van Gemsbok Sportinstituut nou formeel die roer as Sportkoördineerder oor. Met meer as 13 jaar bestuurservaring en 8 jaar direkte betrokkenheid by sport – van afrigting tot kondisionering – bring hy ’n berg kennis en passie saam.

Hy gaan sport volhoubaar maak, ’n gesonde kultuur en verbondenheid onder studente bevorder, en die sportdepartement na nuwe hoogtes lei.

Lees meer oor Hendri en sy visie by BKO: https://bko.co.za/sport-by-bko-kry-n-nuwe-stuurman-hendri-labuschagne/

Welkom, Hendri!

08/11/2025

VASBYT 2026 BEKENDSTELLINGSFUNKSIE

Spring saam met ons weg vir die opening van die 2026 Vasbyt-inskrywings!

Kom stap of hardloop 'n 4km-roete deur die dorp saam met die Orania Atletiekklub, of ry met jou fiets Oewer toe en terug.

Ons begin en eindig by ons splinternuwe Paul Kruger-monument, waar daar ook drankies bedien sal word.

BONUS: Trek jou Orania Helpmekaar Vasbyt-hemp en/of -kouse vir die geleentheid aan vir 'n EKSTRA bederf!

Baie geluk!
03/11/2025

Baie geluk!

Hiep, hiep, hoera!

Veels geluk aan Orania Oogkundiges met jul ELFDE verjaarsdag! 🥂

Gesonde liggaam = gesonde gees!Bo-Karoo VasbytOrania
03/04/2025

Gesonde liggaam = gesonde gees!

Bo-Karoo Vasbyt
Orania

OOP VIR ALMAL

Kom spring saam weg!

Kry jou kaartjies by die Orania Helpmekaar Kantoor, Orania CVO en by Huppelkind.

Anders kan jy Donderdagmiddag ook by die feesterrein inskryf.

Volwassenes: R 40 p.p.
Kinders: R 20 p.p.

Orania se Bo-Karoo Vasbyt!NĂłg 'n geleentheid om op verskeie maniere in die gemeenskap betrokke te wees.
03/04/2025

Orania se Bo-Karoo Vasbyt!

NĂłg 'n geleentheid om op verskeie maniere in die gemeenskap betrokke te wees.

Sterkte aan almal wat beplan om hierdie naweek vas te byt!Kry jul by die Vasbyttent!Bo-Karoo Vasbyt 2025!
01/04/2025

Sterkte aan almal wat beplan om hierdie naweek vas te byt!

Kry jul by die Vasbyttent!

Bo-Karoo Vasbyt 2025!

Kameelberg Uitgewers, merke, gereed, ... skryf!Bo-Karoo Vasbyt
01/04/2025

Kameelberg Uitgewers, merke, gereed, ... skryf!

Bo-Karoo Vasbyt

Welkom aan al die studente wat in 2025 in Orania by Bo-Karoo Opleiding studeer. Sterkte!
10/01/2025

Welkom aan al die studente wat in 2025 in Orania by Bo-Karoo Opleiding studeer. Sterkte!

27/09/2023

Luister gerus saam op Radio Orania na Annamarie van der Merwe van Annamarie van der Merwe Fisioterapeute.🤩

Merke, gereed ... Vasbyt!Bo-Karoo Vasbyt
25/04/2023

Merke, gereed ... Vasbyt!

Bo-Karoo Vasbyt

25/04/2023

👏Trotse ondersteuner van die Vasbyt 2023

Annamarie van der Merwe Fisioterapeute






Address

Saffierstraat
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

+27824406637

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annamarie van der Merwe Fisioterapeute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Annamarie van der Merwe Fisioterapeute:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram