15/04/2026
Weet jy wat jou bloedgroep is? 🩸
Dit is nie net algemene kennis nie – dit kan jou lewe red.
✔️ Noodgevalle en operasies
✔️ Swangerskap en mediese sorg
✔️ Bloedskenking en behandeling
Kry jou bloedgroep vinnig en bekostigbaar vir slegs R100.
📍 Orania Mediese Sentrum
📞 053 372 0911