Ons Plasie

Ons Plasie Facility for young adult men with additional needs i.e. autism etc

Ons Plasie se eerste kaggel vir winter 2026๐Ÿค—โ„๏ธ๐Ÿ”ฅ
22/04/2026

Ons Plasie se eerste kaggel vir winter 2026๐Ÿค—โ„๏ธ๐Ÿ”ฅ

Winter in die Klein Karoo maak ons harte warm. Ons is geseรซnd om in April steeds eiervrug te oes, Migael se gunsteling g...
19/04/2026

Winter in die Klein Karoo maak ons harte warm. Ons is geseรซnd om in April steeds eiervrug te oes, Migael se gunsteling groente๐Ÿ˜€ Ons henne werk hard en die granaatoes laat ons stom!
Op die 1ste foto is dit duidelik dat Migael en Kepson trots is op hulle eiervrug-oes๐Ÿ’ช en ons tonnel beloof nog vele heerlike oeste.

Die Klein Karoo haal DIEP asem vandag ๐Ÿ˜Š Heerlike koel weer met sagte reรซn op kort intervalle. Die henne was op die werf ...
01/03/2026

Die Klein Karoo haal DIEP asem vandag ๐Ÿ˜Š Heerlike koel weer met sagte reรซn op kort intervalle. Die henne was op die werf vir ล„ 'spa-dag' en ons Hoephoep paartjie het lank kom kuierโœจ๏ธ

Baie geluk met jou 20ste verjaardag, Wessels!๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Dit was lekker om dit saam met jou te vier!๐Ÿ’š
27/02/2026

Baie geluk met jou 20ste verjaardag, Wessels!๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Dit was lekker om dit saam met jou te vier!๐Ÿ’š

Ons het ล„ week propvol harde werk getakel, en gewen! Van olyfbome natmaak, skaapkraal skoonmaak, vrywillig straat skoonm...
19/02/2026

Ons het ล„ week propvol harde werk getakel, en gewen! Van olyfbome natmaak, skaapkraal skoonmaak, vrywillig straat skoonmaak tot take in die huis. Tussenin moes die manne nog pret ook hรช!๐Ÿ˜ Ons is dankbaar vir Kepson en Mandela se omgee vir ons manne๐Ÿ’š

Wat doen mens as die Klein Karoo kook? ๐Ÿ’ฆ๐ŸŠโ€โ™‚๏ธ Jy goef!
13/01/2026

Wat doen mens as die Klein Karoo kook? ๐Ÿ’ฆ๐ŸŠโ€โ™‚๏ธ Jy goef!

Baie geluk met jou 21ste verjaardag, liefste Ruan!๐ŸŽ‰โœจ๏ธ๐ŸŽˆ๐ŸŽŠ๐ŸŽ Jy is ล„ ware staatmaker vir almal op Ons Plasie. Dankie vir jou...
03/01/2026

Baie geluk met jou 21ste verjaardag, liefste Ruan!๐ŸŽ‰โœจ๏ธ๐ŸŽˆ๐ŸŽŠ๐ŸŽ Jy is ล„ ware staatmaker vir almal op Ons Plasie. Dankie vir jou liefde, omgee en harde werk. Geniet jou spesiale dag. Ons gaan koek eet sodra jy terugkom๐Ÿ˜€

Ons Tjoppie...die perfekte Staffie 'pose'๐Ÿ‘Š Baas van Ons Plasie ๐Ÿ’ช๐Ÿ˜„๐Ÿถ
16/12/2025

Ons Tjoppie...die perfekte Staffie 'pose'๐Ÿ‘Š Baas van Ons Plasie ๐Ÿ’ช๐Ÿ˜„๐Ÿถ

Dis somer in die Klein Karoo โœจ๏ธ Ons 2 henne piep 7 kuikens op, die kombuistuin sorg mooi vir ons en Lala en Sam het ล„ ko...
08/12/2025

Dis somer in die Klein Karoo โœจ๏ธ Ons 2 henne piep 7 kuikens op, die kombuistuin sorg mooi vir ons en Lala en Sam het ล„ koel, laatmiddag oomblik geniet sonder Tjoppie se alewige gekarring๐Ÿ˜€

Vanmiddag het dinge 'warm' geraak in Oudtshoorn...die klapgeluide van die riete wat in die rivier brand het geklink soos...
23/10/2025

Vanmiddag het dinge 'warm' geraak in Oudtshoorn...die klapgeluide van die riete wat in die rivier brand het geklink soos perdehoewe in ons straat. Ons werkers het tot laat water gegooi. Nou, in die donker, lyk dit maar onrusbarend vir ons wat destyds gedurende die brande in George 2 eiendomme moes ontruim. Ons buurman, Erik Davel, sรช darem ons kan ontspan๐Ÿ™

Wanneer die Klein Karoo met ล„ oop hart gee๐Ÿ˜
18/10/2025

Wanneer die Klein Karoo met ล„ oop hart gee๐Ÿ˜

Daar is hard gewerk die laaste paar dae om die grond vir die wingerd gereed te kry en om 65 pale te plant๐Ÿ˜„๐Ÿ‡ Einde Septem...
25/09/2025

Daar is hard gewerk die laaste paar dae om die grond vir die wingerd gereed te kry en om 65 pale te plant๐Ÿ˜„๐Ÿ‡ Einde September word die 'mak lote' geplant๐Ÿ’ช

Address

8 Raubenheimer Street
Oudtshoorn
6620

Telephone

+27832706382

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Plasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ons Plasie:

Share