Kosmos Biological Products

Kosmos Biological Products Manufacturer of food supplements for a healthy future

22/04/2026

Daar is verskeie publikasies wat die effek van KOLOSTRUM beskryf op ontsteking van die boonste lugweë. Hierdie komende winter is dit iets om te onthou. KOLOSTRUM-poeier is aanlyn beskikbaar by www.kosmossa.co.za.

Winter is here. Prepate your body to optimize immunity, minimize the chances from getting sick and prevent medical costs...
22/04/2026

Winter is here. Prepate your body to optimize immunity, minimize the chances from getting sick and prevent medical costs:
KOSMOCYDIN: Increases vitamin A, E and C availability to the body, increases blood circulation, improve immunity.
CUR-AFRICA. Help cure viral disease like flu, colds.
KOLOSTRUM. For immunity, special infections of the resparation system, lungs.
KOSMOBALM for the winter skin.
Buy on-line at: www.kosmossa.co.za.

KOSMOBALM bestaan uit Lanolein, die Liewe Vader se natuurlike smeermiddel van skaapwopvet waarmer Hy ons geseën het, Vit...
15/04/2026

KOSMOBALM bestaan uit Lanolein, die Liewe Vader se natuurlike smeermiddel van skaapwopvet waarmer Hy ons geseën het, Vit E en die aktiewe bestanddeel, KOSMOCYDIN, ń bioflavonoid wat verkry word van ń woestynboom wat net in Afrika groei, en aangevul met Kremetartolie (Baobab) vir bevogtiging.
Boervroue ken hierdie produk al baie jare waar dit op landbouskoue verkoop was, wat sterk mooi velle maak, kollageen versterk, selle "skoonmaak", wonde heel, bloedhaarvat sirkulasie verhoog, letsels verwyder.
Verkry aanlyn by www.kosmossa. co.za
Epos: info@kosmossa.co.za.

31/03/2026

Navorsing het aangedui dat daar ń verband is tussen dermgesondheid en die voorkoms van Parkinsons.
Tot 20 jaar voordat simptome van Parkinsons waargeneem word, is hardlywigheid en slaaploosheid ondervind by sekere pasiënte.
Goeie resultate is ondervind met die toediening van Riboflavin (Vitamin B2) en Biotin (B7), tipies produkte vervaardig deur mikro-organismes in die spysvertering.
Die neem van ń probiotika daagliks is baie belangrik. Dit is ń belangrike ondersteuning van dermgesondheid en ń hulpmiddel by die voorkoming en behandeling van Parkinsons.
KOSMOFERMENT KULTUUR se handelsprys is R90 per 300ml aanlyn by www.kosmossa.co.za.

Bioflavonoïediese Antioksidante – Jou Selle se Natuurlike Lyfwagte. Het jy al ooit gewonder hoekom vrugte en groente so ...
29/03/2026

Bioflavonoïediese Antioksidante – Jou Selle se Natuurlike Lyfwagte.
Het jy al ooit gewonder hoekom vrugte en groente so kleurvol en goed vir jou is? Dit is te danke aan bioflavonoïede (ook genoem flavonoïede) – kragtige plantverbindings wat in sitrus, bessies, uie, groen tee en meer voorkom. Hulle werk soos klein superhelde binne jou liggaam: • Hulle neutraliseer skadelike vrye radikale (die "roes" wat selle beskadig) • Hulle beskerm jou mitochondria – die klein kragstasies in elke sel wat energie maak • Hulle verminder inflammasie, ondersteun herstel, verhoog energie, verbeter slaapkwaliteit en help jou liggaam om meer grasieus te verouder. Eenvoudig gestel: hulle hou jou selle skoon, gesond en werk doeltreffend vir langer – wat letterlik kan help om jou gesonde lewensverwagting te verleng! Daarom het ons KOSMOCYDIN ontwikkel – ons premium natuurlike bioflavonoïedproduk. Met 'n ORAC-waarde van meer as 650 000 Trolox-eenhede per 100 g, is dit een van die kragtigste antioksidantformules beskikbaar. Net 'n klein daaglikse porsie gee jou mitochondria die hoëvlakbeskerming wat hulle nodig het vir bestendige energie, beter herstel, dieper slaap en grasieuse veroudering. Die natuur se kleurvolle verdediging – nou in een kragtige produk: KOSMOCYDIN

29/03/2026

Bioflavonoidic Antioxidants – Your Cells’ Natural Bodyguards. Ever wondered why fruits and veggies are so colourful and good for you? It’s thanks to bioflavonoids (also called flavonoids) – powerful plant compounds found in citrus, berries, onions, green tea and more. They work like tiny superheroes inside your body:
• They neutralise harmful free radicals (the “rust” that damages cells)
• They protect your mitochondria – the tiny power stations in every cell that make energy
• They reduce inflammation, support repair, boost energy, improve sleep quality and help your body age more gracefully In simple terms: they keep your cells clean, healthy and working efficiently for longer – which can literally help extend your healthy life expectancy! That’s why we created KOSMOCYDIN – our premium natural bioflavonoid product. With an ORAC value of more than 650 000 Trolox units per 100 g, it’s one of the most potent antioxidant formulas available. Just a small daily serving gives your mitochondria the high-level protection they need for steady energy, better recovery, deeper sleep and graceful aging. Nature’s colourful defence – now in one powerful product!
Available online at www.kosmossa.co.za.

Bioflavonoids is ń groep molekules wat hoofsaaklik in die gekleurde deel van vrugte en groente voorkom. Ook in sade en b...
27/03/2026

Bioflavonoids is ń groep molekules wat hoofsaaklik in die gekleurde deel van vrugte en groente voorkom. Ook in sade en boomwortels. Die grènd naam is polifenole, ook bekend as pro-antosianidine.
Dit is eintlik anti-oksidante wat deur die natuur aan ons gegee is om ons Vitamines in die laggaam te ondersteun, om beter lewenskwaliteit te handhaaf (an apple a day keeps the doctor away..!) en boonop lewe te verleng.
KOSMOCYDIN is daardie produk!

Ons is besig om KOSMOCYDIN te posisioneer teen Bel-en -Klouseer by diere. Want hy loop virusse kaf, verhoog jou vitamien...
26/02/2026

Ons is besig om KOSMOCYDIN te posisioneer teen Bel-en -Klouseer by diere. Want hy loop virusse kaf, verhoog jou vitamienvlakke, en dus ook jou immuniteit, veral teen verkoues en griep.
Ons is besig om die wêreld van gesondheidsbeheer te verander!
Daar is nog baie oor hierdie produk te vertel! Hou hierdie spasie dop. En hou die Here ons absoluut toevetrou het met hierdie kennis!
KOSMOCYDIN kos jou R140 vir 2 maande. Koop aanlyn by: www.kosmossa.co.za.
Of WhataApp na 0634237251.

Seer rug, pyn in die knieë, reg vir heupvervanging?Gebruik eers ARTHRIDIN voordat jy so ń ingrypende besluit neem. Beski...
25/02/2026

Seer rug, pyn in die knieë, reg vir heupvervanging?
Gebruik eers ARTHRIDIN voordat jy so ń ingrypende besluit neem. Beskikbaar teen R142 vir 60 kapsules. So baie tevrede gebruikers kan daarvan getuig!
Aanlyn by: kosmossa.co.za.

Ń mooi, sterk vel, weg met sonvlekke en meeste plooie. Oupa se krokodilnekvel, pa se seer duim, boetie se stukkende toon...
24/02/2026

Ń mooi, sterk vel, weg met sonvlekke en meeste plooie. Oupa se krokodilnekvel, pa se seer duim, boetie se stukkende toon, ouma se bedsere: KOSMOBALM. Die betroubare skaapwolvet (lanolein) met vitamien E en bioflavonoide (polifenool). INDRUKWEKKEND, is dit nie?

Bestel aanlyn by: www.kosmossa.co.za.
Of skryf aan my: secondlyonline@gmail.com.

KOSMOS BIOLOGIESE PRODUKTE,  vervaardig in die Klein Karoo, ń Stilbaai onderneming, bied die volgende produkte aan:KOSMO...
17/02/2026

KOSMOS BIOLOGIESE PRODUKTE, vervaardig in die Klein Karoo, ń Stilbaai onderneming, bied die volgende produkte aan:
KOSMOBALM. Vir ń sagte sterk vel;
KOSMOCYDIN: ń bioflavonoidise Anti-oksidant wat vry radikale opruim en lewenskwaliteit verhoog;
ARTHRIDIN: Vir seer gewrigte;
KOLOSTRUM: Vir die verbetering van immuniteit;
KOSMOFERMENT: Ń Probiotiese kultuur om die spysvertering te normaliseer.

Beskikbaar aanlyn by www.kosmossa.co.za, asook by JAGERSBOSCH se kantoor te bate van hulle diens, en in ń mindere mate by AGRI.
Saterdae by brugmark stalletjie 9.

Biological natural health products

Die BIOREM-kultuur, hoofsaaklik ń Lactobacilli-bevattende bakteriese groep organismes, help nie net vir vertering nie, m...
15/02/2026

Die BIOREM-kultuur, hoofsaaklik ń Lactobacilli-bevattende bakteriese groep organismes, help nie net vir vertering nie, maar beskerm ook teen skadelike organismes. Stres lei tot ń wanverhouding tussen goedaardiges en patogeniese opportuniste.
Neem daagliks ń teelepel vol KOSMOFERMENT KULTUUR. Vir kinders longer as 6, swagger vroue en brose mense, neem KOSMOFERNT.
Aanlyn beskikbaar by www.kosmossa.co.za.

Address

2A Jones Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27861246736

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos Biological Products posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kosmos Biological Products:

Share