Millenium Park

Millenium Park Retirement Village, Oudtshoorn

28/08/2025
Personeel afskeid funksie. 2024
29/11/2024

Personeel afskeid funksie. 2024

09/05/2022

VAKANTE BETREKKING:
GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE
Millenium Park Versorgingseenheid op Oudtshoorn is as deel van Millenium Park Aftree Oord opgerig om sy inwoners te dien. Die eenheid beskik oor 40 beddens, 24 uur versorging, is geregistreer vir 26 Alzheimers pasiënte, beskik oor ‘n volledige Dagkliniek en bied dag versorging vir die Oudtshoorn & omgewing se mense aan
Pligte:
Pligte en Verantwoordelikhede moet uitgevoer word binne bestek en praktyk van Millenium Park as Aftreeoord .
Vereistes:
Suksesvolle kandidaat moet beskik oor:
• Ervaring in eenheid bestuur
• Registrasie by die SANC, Bewys van Indemniteit
• Toepaslike ondervinding in bejaardesorg sal ‘n aanbeveling wees.
• Goeie interpersoonlike verhoudinge met bejaardes, medewerkers en gemeenskap
• Uiterse verantwoordelik tov verpleging en voorkoming van regsgeneeskundig risiko’s.
Ons bied ‘n Markverwante vergoeding, binne Millenium Park Aftreeoord se skale.
Aansoeke: CV (volledig met verwysings se tel. Nommers) moet gerig word aan Die Bestuurder, bestuurmillpark@vox.co.za of faks CV na: 044 279 2905
Aansoeke Sluit: Donderdag 20 Junie 2022
LW: Slegs suksesvolle kandidate sal in kennis gestel word.

17/02/2022

Millenium Park Aftreeoord
24-uur versorging deur opgeleide professionele verpleegpersoneel, ook spesifiek opgelei in die versorging van Alzheimer’s pasiënte
Korttermynversorging – herstel na chirurgie en/of hospitalisering / mediese prosedures
Langtermynversorging – Dimensie / Alzheimer’s, beroerte en algemene verswakte bejaarde pasiënte
Hantering van kroniese medikasie in samewerking met geneesheer
Dagversorging van pasiënte
Geslotebaankameras in alle kamers
KONTAK vir meer inligting – Tel 044 272 5867 / Tel 044 272 5119
millpark@absamail.co.za / bestuurmillpark@telkomsa.net

Address

120 North Street
Oudtshoorn
6620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Millenium Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Millenium Park:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram