28/01/2026
Kontak ons gerus vir enige navrae oor Begrafnisdekkings en Uitkeerpolisse, oordra van ander instansies se boekies en ook die doen van begrafnisse/verassings waar ons u help om eise van ander instansies te eis. Asook Kontant Begrafnisse en Verassings. Deernis is ons passie. ELKE kliënt is vir ons belangrik. 074 615 5606 / 044 272 2777