28/04/2026
Kom ons praat weer oor Anti-Reflektiewe laag op jou bril: Ons kan nie die belangrikheid van dit meer beklemtoon nie! Dit verwyder alle weerkaatsings in jou visie (bv. aandbestuur) en op die rekenaar (blou lig uitsny) wat meer gemakliker en beter visie verseker. Die lens is ook meer gehard, krapbestand. Mens kry verskillende tipe Anti-Reflektiewe lense (bv. verskillende kleure en kwaliteit) praat gerus met jou oogkundige as jy enige vrae het of WhatsApp ons by 079 841 7993.