27/11/2025
I want to share again the testimony of one of my clients on the weight management programme on Black Friday offer🌸
The best feeling - a satisfied, happy, transformed client!!!
Ek was uiters verveeld en geïrriteerd met alles en almal. My grootste frustrasie was dat ek nie meer my doel in die lewe gesien het nie. Deur Marita se LigLeef gewigsbestuurprogram het ek geleer om meer bewustelik te lewe – “total sense of awareness about what I think, feel and eat.” Die program is regtig omvattend en insiggewend. Ek het heelwat tegnieke geleer waarby ek baie baat gevind het en wat ek sal aanhou gebruik.
Ek sal beslis hierdie program aanbeveel, want ek hou van die manier hoe die oplossing gevind word – nie wisselende, onsuksesvolle diëte nie, maar die wortel van die kognitiewe verstaan daarvan. Elkeen wat hierdie program bywoon, gaan hulself beter leer ken en verstaan en dan aan hulself van binne na buite werk vir blywende resultate.
Elna