Eljada Nasorgsentrum

Eljada Nasorgsentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eljada Nasorgsentrum, 011 Victoria Street, Oudtshoorn.

We offer holistic residential care to 100 adults with intellectual disabilities as well as developmental and care programs within a safe environment where he/she receives loving care and support.

22/04/2026
OPGEWONDENHEID! PRET VIR ALMAL!HOPE STALLETJIES!Bespreek gerus jou stalletjie nou!
21/04/2026

OPGEWONDENHEID!
PRET VIR ALMAL!
HOPE STALLETJIES!
Bespreek gerus jou stalletjie nou!

SAVE THE DATE‼️
20/04/2026

SAVE THE DATE‼️

At Eljada Nasorgsentrum , one experiences kindness, gratitude, and love on a daily basis — a place filled with positive ...
17/04/2026

At Eljada Nasorgsentrum , one experiences kindness, gratitude, and love on a daily basis — a place filled with positive emotions.

17/04/2026

Ons glo daaraan om elke persoon die geleentheid te gee om hul fisiese vermoëns, fyn motoriese vaardighede en geheue op ’n prettige en betekenisvolle manier te ontwikkel.
Vandag het ons ’n heerlike en interaktiewe sessies gehad waar ons fokus geplaas het op arms, hande en geheue-oefeninge
Ons het eenvoudige bewegings gedoen. Hierdie aktiwiteite help om spiere te versterk, beweging te verbeter en selfvertroue te bou.
Ons het ook speletjies gespeel wat fokus op geheue en kognitiewe vaardighede en wat groepaktiwiteite en samewerking bevorder.
Hierdie sessies is nie net oefening nie – dit is ook ’n geleentheid vir sosiale interaksie, lag, leer en groei. 💪

Dankie aan Departement Binnelandse sake vir jul vriendelike, mobiele diens met die hulp van ons ID dokumente!
17/04/2026

Dankie aan Departement Binnelandse sake vir jul vriendelike, mobiele diens met die hulp van ons ID dokumente!

Baie dankie aan Gift of the Givers vir die groot donasie van gesteriliseerde water. Hierdie bydrae beteken ongelooflik b...
03/04/2026

Baie dankie aan Gift of the Givers vir die groot donasie van gesteriliseerde water. Hierdie bydrae beteken ongelooflik baie vir ons by Eljada Nasorg en voorsien in ’n groot behoefte. Julle ondersteuning en omgee maak ’n groot verskil in die daaglikse versorging van ons inwoners. Ons waardeer dit opreg.

03/04/2026
03/04/2026

Namaqualand Boerseun! Jou energieke sang en optrede het groot bygedra tot ’n besondere en genotvolle ervaring vir al ons inwoners en personeel by Eljada Nasorgsentrum . Dit was ’n voorreg om jou by ons te kon ontvang.
Baie dankie vir die tyd, moeite en toewyding wat jy gelewer het om vreugde en vermaak na Eljada te bring.💃🕺


31/03/2026

Eljada se inwoners self is ons grootste “local stars”
Want local is lekker!

30/03/2026

Lizette Janse van Rensburg (die drukkie tannie) het by ons vandag kom kuier en ons harte diep geraak met haar pragtige, engelstem. Haar musiek het nie net die lokaal gevul nie, maar ook elkeen van ons se harte met vreugde en vrede. 🎶✨
Haar inspirerende storie het ons herinner aan die krag van deursettingsvermoë, geloof en hoop, en hoe belangrik dit is om nooit op te gee nie – maak nie saak watter uitdagings oor ons pad kom nie.
Baie dankie, Tannie Lizette, vir u tyd, u talent en die warmte wat u en u man saamgebring het. Dit was werklik ’n besondere en onvergeetlike besoek wat nog lank in ons harte sal bly voortleef. 💛

Address

011 Victoria Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

044 279 1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eljada Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share