Rusoord Old Age Home / Ouetehuis

Rusoord Old Age Home / Ouetehuis Rusoord specialises in geriatric care, in a residential care facility, to vulnerable older persons. Rusoord has 113 Residents and is nearly 63 years old.

Complies with the minimum norms and standards and we treat the old and frail with respect and lots of love. ACVV RUSOORD TEHUIS VIR OUES VAN DAE. Donations will be used to subsidize the boarding fees of vulnerable older persons who cannot financially afford to pay their full monthly boarding fees. The home currently takes care of 54 older persons who have a very small income. Joan-Anne Harris is currently assisting us with our fundraising:
082 442 6545
rusoord@southernstroll.com

13/04/2026
Die Vryburgers Omgeemense Paarl se Groot Tamaai Braai vandag was 'n groot sukses. Die inwoners was so bevoorreg om beder...
11/04/2026

Die Vryburgers Omgeemense Paarl se Groot Tamaai Braai vandag was 'n groot sukses. Die inwoners was so bevoorreg om bederf te word met heerlike kos, lekker musiek en 'n gesellige saamkuier. Baie dankie dat julle altyd vir Rusoord se mense kom bederf. Ons waardeer julle regtig baie.

Die Round Table 44Paarl het paaseiers gebring vir almal by Rusoord. Dankie manne ons waardeer julle. Geseënde Paasfees v...
03/04/2026

Die Round Table 44Paarl het paaseiers gebring vir almal by Rusoord. Dankie manne ons waardeer julle. Geseënde Paasfees vir julle en julle gesinne.

Baie dankie aan Ina Troost en die Wheelies dames vir al die paaseiers en ook vir alles wat julle vir Rusoord beteken. Ge...
03/04/2026

Baie dankie aan Ina Troost en die Wheelies dames vir al die paaseiers en ook vir alles wat julle vir Rusoord beteken. Geseënde Paasfees aan julle en julle gesinne.

Malinda Lennox, Feedem Dieetkundige gesels bietjie met Rusoord inwoners oor gesonde eetgewoontes.
31/03/2026

Malinda Lennox, Feedem Dieetkundige gesels bietjie met Rusoord inwoners oor gesonde eetgewoontes.

Rusoord se inwoners het vandag weer deelgeneem aan die Amakierie-Kierie Sportfees wat jaarliks aangebied word deur Fleur...
18/03/2026

Rusoord se inwoners het vandag weer deelgeneem aan die Amakierie-Kierie Sportfees wat jaarliks aangebied word deur Fleur De Lis Franschhoek. Geluk aan ons wenners. Almal doodmoeg vanaand na 'n baie lekker dag.

Baie dankie aan almal wat Rusoord se basaar ondersreun het. Spesiale dank aan alle donateurs wat mildelik bygedra het so...
14/03/2026

Baie dankie aan almal wat Rusoord se basaar ondersreun het. Spesiale dank aan alle donateurs wat mildelik bygedra het sowel as alle personeel en vrywilligers wat meegewerk het om van die basaar 'n reuse sukses te maak. Ons waardeer jul omgee en betrokkenheid.

Address

4 Devine Street
Paarl
7646

Telephone

+27218721982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rusoord Old Age Home / Ouetehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Rusoord Old Age Home / Ouetehuis:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram