Fire Storm Engineering CC

Fire Storm Engineering CC Skilled hands, trained eyes, local care. We make sure that you're business is protected. We set out to cover all your health and safety needs.

This includes training courses, sale, service and installation of fire equipment and SABS safety signs

HazardsHalloHelpCheck circulationCheck airwayCheck breathingTreat for shock if the patient is alive
12/02/2026

Hazards
Hallo
Help
Check circulation
Check airway
Check breathing
Treat for shock if the patient is alive

Brandblussers word jaarliks gediens om seker te maak dat hy onder druk en gereed is tydens ‘n noodgeval. Kantoor: Hoofst...
05/02/2026

Brandblussers word jaarliks gediens om seker te maak dat hy onder druk en gereed is tydens ‘n noodgeval.

Kantoor: Hoofstraat 554a, Noorder-Paarl

Ons kliënte is vir ons ‘n prioriteit. Ontmoet vir Desmond. Hy help gretig vir klante  deur brandtoerusting in te bring e...
05/02/2026

Ons kliënte is vir ons ‘n prioriteit.
Ontmoet vir Desmond. Hy help gretig vir klante deur brandtoerusting in te bring en terug te dra wanneer dit gediens word

Kyk, luister en voel vir asemhaling - Weet jy wat om te doen indien iemand voor jou ineenstort? Kom vir noodhulpopleidin...
03/02/2026

Kyk, luister en voel vir asemhaling -

Weet jy wat om te doen indien iemand voor jou ineenstort? Kom vir noodhulpopleiding by Fire Storm Engineering in Noorder-Paarl.

021 872 8261
Firestormsa247@gmail.com
Hoofstraat 554a, Noorder-Paarl

21/01/2026

Van ons is geroep om op tv te wees. Dit is altyd pret om die praktiese gedeelte van noodhulp in te leef.

Hoekom nie 2026 begin met ‘n nuwe vaardigheid nie? Skryf in vir ons eerste noodhulpklas vir die jaar!Epos: firestormsa24...
22/12/2025

Hoekom nie 2026 begin met ‘n nuwe vaardigheid nie? Skryf in vir ons eerste noodhulpklas vir die jaar!

Epos: firestormsa247@gmail.com
Adres: Hoofstraat 554a, Noorder-Paarl

26/11/2025

Educate yourself on the inner workings of a fire and how to control or extinguish it.

Benn-John Bredenkamp

Kom leer hoe om ‘n brand te blus. Maak ‘n afspraak by 0218728261 of kom draai by Hoofstraat 554a, Noorder-Paarl
24/10/2025

Kom leer hoe om ‘n brand te blus. Maak ‘n afspraak by 0218728261 of kom draai by Hoofstraat 554a, Noorder-Paarl

Noodhulp vlak 1 opleiding by Hoogstede in Paarl 🩹 Saam verseker ons dat ons gemeenskappe veilig is in nood 🆘
16/09/2025

Noodhulp vlak 1 opleiding by Hoogstede in Paarl 🩹 Saam verseker ons dat ons gemeenskappe veilig is in nood 🆘

Ons het dit baie geniet dit om met die gemeenskap van Beaufort se tieners te werk. Dit is so mooi om te sien hoe al die ...
16/09/2025

Ons het dit baie geniet dit om met die gemeenskap van Beaufort se tieners te werk. Dit is so mooi om te sien hoe al die potensiaal reeds in hulle harte en denke vasgevang is. Vanaf dokters tot besigheidseienaars

- Mag julle ‘n positiewe impak in julle dorp en land maak 🧯🩹
- Karos Akademie

06/09/2025

Address

554 Main Street
Paarl

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27824525120

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fire Storm Engineering CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Fire Storm Engineering CC:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram