Jump Ahead Kinderkinetika

Jump Ahead Kinderkinetika For a better, healthier, happier and smarter child! Ages: 0-13 years.

19/05/2026

✨ Kombinering van verskeie komponente soos : Balans, spiertonus en koordinasie maak vir sterk en slim lyfies . ✨



Maandag = Moved Monday! 💪✨Het jy geweet propriosepsie help kinders om te weet waar hul liggaam in die ruimte is? Dis wat...
04/05/2026

Maandag = Moved Monday! 💪✨

Het jy geweet propriosepsie help kinders om te weet waar hul liggaam in die ruimte is? Dis wat hulle help om te spring, klouter, druk en trek met selfvertroue! 🤸‍♂️

Wanneer hierdie vaardigheid goed ontwikkel is, sien jy beter balans, koördinasie en liggaamsbeheer.

👉 Probeer vandag: kruip deur tonnels, dra swaar items of speel “animal walks” – dis pret én bou sterk lyfies!





🤸 Moved Monday 🤸Gooi, vang, skop - Lees meer oor Manipulasie Vaardighede.
27/04/2026

🤸 Moved Monday 🤸

Gooi, vang, skop - Lees meer oor Manipulasie Vaardighede.




🌟 Moved Monday: Ruimtelike Oriëntasie 🌟Het jy geweet ruimtelike oriëntasie help kinders om te verstaan waar hulle liggam...
20/04/2026

🌟 Moved Monday: Ruimtelike Oriëntasie 🌟

Het jy geweet ruimtelike oriëntasie help kinders om te verstaan waar hulle liggame in verhouding tot die wêreld rondom hulle is? 🤸‍♂️ Dit speel ’n groot rol in alledaagse aktiwiteite soos lees, skryf, aantrek en selfs sport!




17/04/2026

🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸

Dag 5 - Milestone are not a race




🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸Dag 5 - Ontwikkeling van Motoriese Vaardighede in 'n wereld vol skerms klink na 'n moe...
17/04/2026

🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸

Dag 5 - Ontwikkeling van Motoriese Vaardighede in 'n wereld vol skerms klink na 'n moeilike taak, maar lees die intressante nuusblad oor hoe ons hulle vaardighede en selfvertroue kan help bou.




16/04/2026

🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸

Dag 4 - Vandag gaan kyk ons na die ware feite van mylpaal ontwikkeling.




🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸Dag 4 - Vandag gaan kyk ons na die ware feite van mylpaal ontwikkeling.
16/04/2026

🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸

Dag 4 - Vandag gaan kyk ons na die ware feite van mylpaal ontwikkeling.




🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸Dag 3 - Het jy geweet watter groot rol grootmotoriese vaardighede op skoolgereedheid h...
15/04/2026

🤸Kinderkinetika Bewusmakings week🤸

Dag 3 - Het jy geweet watter groot rol grootmotoriese vaardighede op skoolgereedheid het?

As jy nie het nie. Lees gerus die Nuusbrief .




Address

Paarl

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jump Ahead Kinderkinetika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Jump Ahead Kinderkinetika:

Share