Blom Coetzee Physiotherapists Paarl

Blom Coetzee Physiotherapists Paarl Physiotherapy

Struggling with Achilles issues, Plantar foot pain or Tennis Elbow...book a session with one of our therapists.
01/03/2026

Struggling with Achilles issues, Plantar foot pain or Tennis Elbow...book a session with one of our therapists.

4M atletiek...Dit was n voorreg om na die atlete te kyk vandag en seker te maak hulle is reg vir die vol program...baie ...
19/02/2026

4M atletiek...Dit was n voorreg om na die atlete te kyk vandag en seker te maak hulle is reg vir die vol program...baie geluk Paarl Girls' High - Hoër Meisieskool Paarl met n puik oorwinning.

19/02/2026
Christine is Novemeber in die diep kant ingegooi maar swem baie goed...welkom by ons span Christine.
20/01/2026

Christine is Novemeber in die diep kant ingegooi maar swem baie goed...welkom by ons span Christine.

Welkom by ons span Jamie.
20/01/2026

Welkom by ons span Jamie.

Contact us for more info...
19/01/2026

Contact us for more info...

Die 4 is reg om te help met al julle 2026 skete en op hulle pos van vandag af...17 Januarie sluit Jamie-Lee by ons aan. ...
05/01/2026

Die 4 is reg om te help met al julle 2026 skete en op hulle pos van vandag af...17 Januarie sluit Jamie-Lee by ons aan.

25/12/2025

Merry Christmas to all our loyal clients. Thank you for your support during this year...exciting things to come in 2026🍾

Van Comrades tot Ironman...Baie sterkte vir more Chanté Groenewald En al ons pasiente wat deelneem...mag die wind net va...
15/11/2025

Van Comrades tot Ironman...Baie sterkte vir more Chanté Groenewald En al ons pasiente wat deelneem...mag die wind net van agter kom môre😁

Nog n podium vir  Maureen Heymann Jordaan.  Welldone met julle Masters kategorie wen...en 14de overall vroue span. Nou v...
03/11/2025

Nog n podium vir Maureen Heymann Jordaan. Welldone met julle Masters kategorie wen...en 14de overall vroue span. Nou vir lekker harde EPIC training...Maar sy maak altyd tyd om haar pasiente te sien Maak net seker jy book vroeg as jy haar nodig het😁

Maureen Heymann Jordaan Baie sterkte met die naweek se W2W...weet julle 2 champs gaan n great race hê.
30/10/2025

Maureen Heymann Jordaan Baie sterkte met die naweek se W2W...weet julle 2 champs gaan n great race hê.

She did it!!! Well done Chanté Groenewald Wat n ongelooflike tyd en jy smile nog.  Ongelukkig is daar geen slots more by...
08/06/2025

She did it!!! Well done Chanté Groenewald Wat n ongelooflike tyd en jy smile nog. Ongelukkig is daar geen slots more by haar beskikbaar nie:-)

Address

Laborie Centre Main Road
Paarl

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

0824775711

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blom Coetzee Physiotherapists Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Blom Coetzee Physiotherapists Paarl:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram