Sonskynhuis

Sonskynhuis Met die oewers van die Vaal, rustige omgewing met mense wat omgee sal Sonskynhuis u die atmosfeer bied waar elke persoon op hart gedra word.

30/05/2026

Sensoriese of vroetelkomberse hou veral voordeel in vir pasiënte met demensie en Alzheimers se siekte

Sonskynhuis groet een van ons groot legendes van Parys, oom William Bucknall, ons ou Pyproker, Grapmaker en Groot eter 🥘...
28/05/2026

Sonskynhuis groet een van ons groot legendes van Parys, oom William Bucknall, ons ou Pyproker, Grapmaker en Groot eter 🥘 Ons gaan oom William mis, maar gun oom die rus in vrede ☮️ ❤️❤️ Baie sterkte ook aan die familie.

A cozy evening filled with warmth, memories, and togetherness at Sonskynhuis Old Age Home, Parys. Residents gathered aro...
20/05/2026

A cozy evening filled with warmth, memories, and togetherness at Sonskynhuis Old Age Home, Parys. Residents gathered around the piano lounge area, surrounded by flowers, music, and friendship for a special movie night experience. 💛🌸🎹

20/05/2026
KAMERS BESKIKBAAR !!
19/05/2026

KAMERS BESKIKBAAR !!

16/05/2026

Sonskynhuis Parys
Vandag verjaar die MOEDER van ons Huis, baie baie baie geluk Jenny Botha, vir jarrrre se omgee, sorg, hulp op alle gebiede van Sonskynhuis, ons waardeer jou elke Liewe Bejaarde. 💕 ❤️ 🎂 🥘 🙏

15/05/2026

Our staff, singing from they hearts 💕

Farmhouse breakfast by Sonskynhuis…. Want dis mos Vrydag 🥘 🍱 🍳 🥞 ❤️ “Dis ñ gawe om te kan eet”
15/05/2026

Farmhouse breakfast by Sonskynhuis…. Want dis mos Vrydag 🥘 🍱 🍳 🥞 ❤️ “Dis ñ gawe om te kan eet”

Address

48C 1st Avenue
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27833954457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonskynhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Sonskynhuis:

Share