Huis Silwerjare Petrus Steyn

Huis Silwerjare Petrus Steyn Huis Silwerjare is ‘n Ouetehuis in Petrus Steyn, waar ons die Geluk van ons inwoners eerste plaas.

Wanneer ‘n tehuis spog met ‘n geskiedenis van ‘n paar dekades, weet jy daar word goed omgesien na die Vrede en Veiligheid van die inwoners.

29/05/2026
28/05/2026
27/05/2026

Vandag by HSJ beskikbaar...R40

HSJ se inwoner(Johan)hou hom bedags besig...met die mooiste houtwerk projekte.Trots op jou.
26/05/2026

HSJ se inwoner(Johan)hou hom bedags besig...met die mooiste houtwerk projekte.Trots op jou.

20/05/2026

Baie sterkte aan Voortrekker

14/05/2026

👵💙 NIEMAND MOET OUD WORD EN ONSIGBAAR VOEL NIE 💙👴

Elke bejaarde persoon het ’n storie, ’n leeftyd van herinneringe en wysheid wat waardeer, gerespekteer en geëer behoort te word. 🌿✨

💬 Wat is die beste raad wat ’n ouer persoon jou al ooit gegee het? Vertel ons hieronder. 👇

Address

Nr 1 De Wet Street
Petrus Steyn
9640

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Silwerjare Petrus Steyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Silwerjare Petrus Steyn:

Share