Kunsklub Polokwane

Kunsklub Polokwane Dis tyd om weg te breek van jou stress en dit met 'n gesonde stokperdjie te vervang! Ontsnap, kuns en ontspan!

By Druppel vir Druppel verkoop ons glad nie olies of produkte nie maar help om jou eie rekening oop te maak sodat jy al die voordele kan geniet!

18/12/2025

'n Bal vir 'n bakker! En ek praat nou van kinders om daai motoriese vaardighede op te skerp en te oefen met hierdie twee maklike resepte... Van my ma! ♡ R30

18/12/2025

Hout-lasercut kersboomornamente.
Maak daarmee wat jy wil - dit sal stunning lyk!
♡R80

18/12/2025

Ek moes die oorgemaak het maar nou ja! 😂😂 basies maak jy mini art in 'n pendant of sleutelhouer en resin dit. Whalah! ♡R80

18/12/2025

As jy een van daai mense is wat elke aand die sonsondergang aanskou of wens jy kon elke veldblommetjie koester - kan jy dit op papier vaslê met waterverf.
♡ R80

18/12/2025

Sit die fone weg en pricked hulle verbeelding met die legkaartbal! ♡ R30

18/12/2025

Ja, Taylor is 'n staffy x raptor...
En ja. B***e approved.
♡R30

18/12/2025

doTERRA badsout - Peppermint, Holiday Joy en Holiday Peace met 'n mini scoop! ♡ R30

18/12/2025

Ek het te veel gemaak - nou moet hulle huise kry!

And that's a wrap! Dankie vir almal se ondersteuning by die Kersmark en Liggiesmark.
13/12/2025

And that's a wrap! Dankie vir almal se ondersteuning by die Kersmark en Liggiesmark.

13/12/2025

Vir gereelde updates oor Craft Factory, like ons page en sms my vir die Whatsapp groep details.

https://www.facebook.com/craftfactorypolokwane

Vir die Whatsapp groep: 082 425 1779

Enjoy this art marathon where you can complete as much craft courses as you can!

By vanoggende se Damesoggend! ❣️ Dit was soveel pret! Daleen met die resin, eco-resin, horlosies, kerse en plantjies was...
13/12/2025

By vanoggende se Damesoggend! ❣️ Dit was soveel pret! Daleen met die resin, eco-resin, horlosies, kerse en plantjies was soos altyd 'n hit! Ons het ook kersballe, waterverf, sleutelhouers en pendants gedoen. 💌 Elke persoon is so geseën met die mooiste talent!

18/09/2025

Join us for an unforgettable weekend as we team up with Wild Pepper Farm Stall for their first birthday, showcasing a stunning array of flowers.

There will also be the freshest strawberries home grown in our small town Polokwane, all at unbeatable prices.

Wild Pepper Farm Stall

Address

Polokwane
0699

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kunsklub Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kunsklub Polokwane:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram