26/02/2026
Baie dankie aan die leerlinge van Laerskool Verkenner Port Elizabeth wat Nasionale Skryf-’n-brief-aan-’n-Seniorburger 💌 saam met die inwoners van Huis Louisa Meyburgh kom vier het.
Daar is n mooi briefie aan die inwoners geskryf, met n blom wat uit "tissues" gemaak is en n lekker stukkie tuisgemaakte beskuit. Ons inwoners het die bederf baie geniet. #