Tana Kruger Spraakterapie / Speech Therapy

Tana Kruger Spraakterapie / Speech Therapy Spraakterapie vir babas, kinders en volwassenes. Speech Therapy for babies, children and adults.

In November gaan ons weer deelneem aan rympieweek.
09/07/2025

In November gaan ons weer deelneem aan rympieweek.

5 Ways Singing Rhymes Boosts Language & Literacy Skills!

🌱Builds Vocabulary – rhymes introduce new words in fun, meaningful contexts.

🌱Supports Listening Skills – children learn to focus, develop their observation skills, and anticipate what’s coming next.

🌱Singing help to teach rhythm and rhyme – essential building blocks for later reading and writing.

🌱Boosts Memory & Recall – repetition helps children remember language patterns and story structure.

🌱Encourages Speech Confidence – singing and repeating rhymes gives young children a safe space to find and project their voice!

Sjoe, 'n harde, eerlike artikel wat mens laat d**k.  https://tatyanaelleseff.com/hard-truths/?fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTEAA...
05/03/2025

Sjoe, 'n harde, eerlike artikel wat mens laat d**k. https://tatyanaelleseff.com/hard-truths/?fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTEAAR0MaRILwqJHpAbAPtsPmv5kWXChXqaLUvp3rRL9W14ZUlvgBE3rP9krqZM_aem_x6mV551Oz3-lcuHiro70jw

For many parents, hearing that their child is more impaired than they previously believed can be devastating. This is especially true when the children have been attending specialized private schools that failed to adequately identify and address their language and literacy deficits. The revelation....

Sjoe, ek het my voorgeneem om die jaar elke week iets op te sit, maar die tyd hardloop al weer weg! Die praktyk is weer ...
18/02/2025

Sjoe, ek het my voorgeneem om die jaar elke week iets op te sit, maar die tyd hardloop al weer weg! Die praktyk is weer vol aan die gang en ons het al vlieërs gemaak, piekniek gehou en leer tans van uile. Kan jou kind vyf feite oor uile opnoem? Terwyl hy/sy vertel, help hul met die klanke of taal waarmee ons besig is.

'n Geseënde Kersfees vol deel en gesels. Liefde, Cobus en Tana
25/12/2024

'n Geseënde Kersfees vol deel en gesels. Liefde, Cobus en Tana

Sjoe die jaar hardloop weer voort. Kom ons leef bewus van elke oomblik asof dit ons laaste is. Elke oomblik met jou kind...
28/02/2024

Sjoe die jaar hardloop weer voort. Kom ons leef bewus van elke oomblik asof dit ons laaste is. Elke oomblik met jou kind, met jou man, met jou werkskollegas, met jouself. Die week speel ons nog met klei; terwyl jul saam speel of iets vorm, wees daar, fokus op jou kind en geniet dit.

30/12/2023

Vanaf 2 Januarie kan u afsprake boek vir evaluasies by Cobus. Terapie neem weer in aanvang vanaf 18 Januarie
Groete
Tana

30/12/2023

Voor ons lê 2024. Mag dit 'n jaar wees van kommunikasie...of meer spesifiek sinvolle gesprekke tussen ouer en kind, terapeut en kind, terapeut en kliënt en ouer en terapeut.
Groete
Cobus (admin) en Tana Kruger (terapeut)

Wat ‘n voorreg om kliënte en hul families te leer ken en betrokke te wees by ‘n deel van hul lewens. En in die proses ra...
23/08/2023

Wat ‘n voorreg om kliënte en hul families te leer ken en betrokke te wees by ‘n deel van hul lewens. En in die proses raak hul ook deel van jou eie lewe. Jou storie.

So waar…
23/08/2023

So waar…

04/08/2023

SOUTH AFRICAN SPEECH LANGUAGE AND HEARING ASSOCIATION.
SASLHA will promote the professions to the public and will promote the best interests of members.

Address

Port Elizabeth

Telephone

0413688364

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tana Kruger Spraakterapie / Speech Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share