Andre Gilliland Oogkundige Porterville

Andre Gilliland Oogkundige Porterville Oogkundige in Porterville, gelee binne in Porterville Apteek. Moderne brilrame vir mans, vrouens en kinders.

Oogtoetse vir brille en skanderings vir vurkhyser, motor en PDP lisensies.

Ons het 'n verskeidenheid van unieke style paket rame. Verskillende kleure wat by jou gesig, voorkoms en persoonlikheid ...
03/07/2025

Ons het 'n verskeidenheid van unieke style paket rame. Verskillende kleure wat by jou gesig, voorkoms en persoonlikheid pas.

VIR AFSPRAKE SKAKEL 022-931 3104
Maandae: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdae: 09:00 - 13:00
Donderdae: 09:00 - 13:00

WINTER SPECIAL!!!Enkel visie pakette vanaf R890Slegs op paket rame en kontant betalings.Afsprake 022-931 3104OOP/OPENMaa...
19/06/2025

WINTER SPECIAL!!!

Enkel visie pakette vanaf R890
Slegs op paket rame en kontant betalings.
Afsprake 022-931 3104

OOP/OPEN
Maandae: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdae: 09:00 - 13:00
Donderdae: 09:00 - 13:00

Kyk na jou oë, gee die beste lense vir hulle. Deur gereelde oogondersoeke te hê, is ons in staat om hoë oogdruk in die v...
22/05/2025

Kyk na jou oë, gee die beste lense vir hulle.
Deur gereelde oogondersoeke te hê, is ons in staat om hoë oogdruk in die vroeë stadiums op te spoor en ander risikofaktore te assesseer.

OOP/OPEN
Maandae: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdae: 09:00 - 13:00
Donderdae: 09:00 - 13:00

Om ’n rekenaar te gebruik, beskadig nie jou oë nie, maar om heeldag na ’n rekenaarskerm te staar, kan spanning op jou oë...
15/05/2025

Om ’n rekenaar te gebruik, beskadig nie jou oë nie, maar om heeldag na ’n rekenaarskerm te staar, kan spanning op jou oë plaas of dit moeg maak. Blue Block brille is ideaal vir mense wat op rekenaars werk.

OOP/OPEN
Maandae: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdae: 09:00 - 13:00
Donderdae: 09:00 - 13:00

Jou oë is belangrik, maak dus seker jy laat toets elke twee jaar jou oë om hulle gesondheid te verseker.OOP/OPENMaandae:...
08/05/2025

Jou oë is belangrik, maak dus seker jy laat toets elke twee jaar jou oë om hulle gesondheid te verseker.

OOP/OPEN
Maandae: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdae: 09:00 - 13:00
Donderdae: 09:00 - 13:00

Ons volgende afspraak dag is Maandag 5 Mei.Tel: 022-931 3104.OOP / OPENMaandag:      09:00 - 17:00 (Afsprake)Woensdag:  ...
30/04/2025

Ons volgende afspraak dag is Maandag 5 Mei.
Tel: 022-931 3104.

OOP / OPEN
Maandag: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdag: 09:00 - 13:00
Donderdag: 09:00 - 13:00

Asgevolg van die vakansiedag Maandag sal afsprake Donderdag die 24ste April wees vanaf 9h. Kontak ons vir 'n afspraak 02...
16/04/2025

Asgevolg van die vakansiedag Maandag sal afsprake Donderdag die 24ste April wees vanaf 9h. Kontak ons vir 'n afspraak 022-931 3104.

Besoek ons elke Maandag vir 'n oog konsultasies.OOP / OPEN (Tel: 022-931 3104)Maandag:      09:00 - 17:00 (Afsprake)Woen...
10/04/2025

Besoek ons elke Maandag vir 'n oog konsultasies.

OOP / OPEN (Tel: 022-931 3104)
Maandag: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdag: 09:00 - 13:00
Donderdag: 09:00 - 13:00

Benodig jy kontaklense of 'n bril.  Afsprake elke Maandag in Porterville Tel: 022-931 3104
27/03/2025

Benodig jy kontaklense of 'n bril. Afsprake elke Maandag in Porterville Tel: 022-931 3104

'n Volledige oogtoets na 40.  Sodra jy begin sukkel om te lees of 'n padteken in die verte te sien is dit tyd vir 'n oog...
13/03/2025

'n Volledige oogtoets na 40. Sodra jy begin sukkel om te lees of 'n padteken in die verte te sien is dit tyd vir 'n oogtoets.

OOP / OPEN (Tel: 022-931 3104)
Maandag: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdag: 09:00 - 13:00
Donderdag: 09:00 - 13:00

Hoe gereeld moet ek my oë laat ondersoek? 'n Volledige oogtoets is elke twee jaar baie belangrik.OOP / OPEN (Tel: 022-93...
30/01/2025

Hoe gereeld moet ek my oë laat ondersoek? 'n Volledige oogtoets is elke twee jaar baie belangrik.

OOP / OPEN (Tel: 022-931 3104)
Maandag: 09:00 - 17:00 (Afsprake)
Woensdag: 09:00 - 13:00
Donderdag: 09:00 - 13:00

WHAT ARE SOME SIGNS OF EYE PROBLEMS?- Blurry vision- Sharp eye pain- Loss of vision in one or both eyes- Flashes of ligh...
23/01/2025

WHAT ARE SOME SIGNS OF EYE PROBLEMS?

- Blurry vision
- Sharp eye pain
- Loss of vision in one or both eyes
- Flashes of light
- Nausea, vomiting, or headaches

OPEN / OOP
Monday: 09:00 - 17:00 (appointments)
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Tel: 022-931 3104

Address

Voortrekkerstreet
Porterville
6810

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00

Telephone

+27229313104

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andre Gilliland Oogkundige Porterville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Andre Gilliland Oogkundige Porterville:

Share

Category