29/05/2026
Baie geluk aan M-Care Medical Centre met julle Best of Potch 2026-toekenning! 🏆
Hierdie erkenning is ’n wonderlike bewys van die vertroue wat die Potchefstroom-gemeenskap in julle span plaas. Julle toewyding, diens en sorg maak elke dag ’n verskil in mense se lewens.
’n Groot dankie ook aan elke pasiënt, ondersteuner en lid van die gemeenskap wat vir M-Care Medical Centre gestem het. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie en help om hierdie prestasie moontlik te maak.
Baie geluk aan die hele M-Care Medical Centre-span, welverdiend! 💙💛❤️