Groenwilgers

Groenwilgers Groenwilgers is ‘n privaat Aftreeoord in Potchefstroom met 'n lieflike uitsig op die Mooirivier.

𝐕𝐀𝐊𝐀𝐍𝐓𝐄 𝐏𝐎𝐒:𝐎𝐧𝐭𝐯𝐚𝐧𝐠𝐬 𝐞𝐧 𝐅𝐢𝐧𝐚𝐧𝐬𝐢ë𝐥𝐞/𝐀𝐝𝐦𝐢𝐧. 𝐏𝐨𝐬Kerndoel van die pos:Professionele en effektiewe ontvangs van inwoners/publ...
09/05/2025

𝐕𝐀𝐊𝐀𝐍𝐓𝐄 𝐏𝐎𝐒:
𝐎𝐧𝐭𝐯𝐚𝐧𝐠𝐬 𝐞𝐧 𝐅𝐢𝐧𝐚𝐧𝐬𝐢ë𝐥𝐞/𝐀𝐝𝐦𝐢𝐧. 𝐏𝐨𝐬

Kerndoel van die pos:
Professionele en effektiewe ontvangs van inwoners/publiek

Minimum vereistes:
· Graad 12
· Minimum van 5 jaar ondervinding in ontvangsarea
· Tussen die ouderdom van 40 - 45
· Ondervinding in Pastel, VIP Payroll, Word, Excel, E-pos en Internet.

Vaardighede:
· Uitstekende menseverhoudinge
· Uitstekende kommunikasie- en taalvaardighede
· Kliëntediens
· Sterk administratiewe vermoëns

Voordele:
· Aangename werksomstandighede
· Jaarlikse verlof
· Mededingende salaris
· 13de tjek

Navrae: Me. Sandra Ströh
018 293 0220
CV's per hand, of per e-pos na bestuurder@groenwilgers.co.za

Sluitingsdatum: 𝟐𝟑 𝐌𝐞𝐢 𝟐𝟎𝟐𝟓
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

🎄✨ '𝐧 𝐅𝐞𝐞𝐬𝐭𝐞𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐊𝐞𝐫𝐬𝐞𝐭𝐞 𝐛𝐲 𝐆𝐫𝐨𝐞𝐧𝐰𝐢𝐥𝐠𝐞𝐫𝐬! ✨🎄Laasweek het ons inwoners by Groenwilgers die feestyd in styl gevier met 'n ...
20/11/2024

🎄✨ '𝐧 𝐅𝐞𝐞𝐬𝐭𝐞𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐊𝐞𝐫𝐬𝐞𝐭𝐞 𝐛𝐲 𝐆𝐫𝐨𝐞𝐧𝐰𝐢𝐥𝐠𝐞𝐫𝐬! ✨🎄

Laasweek het ons inwoners by Groenwilgers die feestyd in styl gevier met 'n pragtige Kersete. 🍽️❤️ Dit was 'n dag vol liefde en lekker kos.

Dankie aan almal wat hierdie dag so onvergeetlik gemaak het. Julle het gesorg vir warm harte en glimlagte wat nog lank sal bly. 🥰

𝐆𝐫𝐨𝐞𝐧𝐰𝐢𝐥𝐠𝐞𝐫𝐬 - 𝐰𝐚𝐚𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐝𝐢𝐞 𝐟𝐞𝐞𝐬 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐥𝐞𝐰𝐞 𝐬𝐚𝐚𝐦 𝐯𝐢𝐞𝐫!

GROENWILGERS AFTREEOORDBeskik tans oor die volgende betrekking:𝐏𝐫𝐨𝐟𝐞𝐬𝐬𝐢𝐨𝐧𝐞𝐥𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐩𝐥𝐞𝐞𝐠𝐤𝐮𝐧𝐝𝐢𝐠𝐞 𝐨𝐟 𝐈𝐧𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐞𝐰𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐩𝐥𝐞𝐞𝐠𝐤𝐮𝐧𝐝𝐢...
02/05/2024

GROENWILGERS AFTREEOORD
Beskik tans oor die volgende betrekking:
𝐏𝐫𝐨𝐟𝐞𝐬𝐬𝐢𝐨𝐧𝐞𝐥𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐩𝐥𝐞𝐞𝐠𝐤𝐮𝐧𝐝𝐢𝐠𝐞 𝐨𝐟 𝐈𝐧𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐞𝐰𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐩𝐥𝐞𝐞𝐠𝐤𝐮𝐧𝐝𝐢𝐠𝐞

Vereistes:
* Verpleegkundige geregistreer by SARV
* Ondervinding in versorging van ouer persone
* Liefde en deernis vir ouer persone
* Bereidheid vir dagdiens, asook nagdiens

Pligte:
* Verpleegsorg aan ouer persone, binne bestek van praktyk

Voordele:
* Aangename werksomstandighede

Vergoeding:
* Onderhandelbaar

Navrae: Mev Sandra Ströh (Bestuurder) 018 293 0220
CV’s kan per hand afgelewer word of per epos gestuur word na:
bestuurder@groenwilgers.co.za

Sluitingsdatum: 10 Mei 2024
Diensaanvaarding: So spoedig moonlik na onderhoud

📞 018 293 0220
📧 info@groenwilgers.co.za
📍 Meulstraat 17, Potchefstroom, 2531

Geseënde Paasnaweek vanaf Groenwilgers Aftreeoord.Kom ons kom hierdie naweek saam in dankbaarheid en vier die bande wat ...
29/03/2024

Geseënde Paasnaweek vanaf Groenwilgers Aftreeoord.

Kom ons kom hierdie naweek saam in dankbaarheid en vier die bande wat ons verenig en die vreugdes wat ons harte vul.

📞 018 293 0220
📧 info@groenwilgers.co.za
📍 Meulstraat 17, Potchefstroom, 2531

Gelukkige Valentynsdag aan al die geliefde inwoners van Groenwilgers! 🌹Vandag vier ons die skoonheid van liefde en sames...
14/02/2024

Gelukkige Valentynsdag aan al die geliefde inwoners van Groenwilgers! 🌹

Vandag vier ons die skoonheid van liefde en samesyn, en daar is geen beter groep om op hierdie spesiale dag te eer as die wonderlike afgetredenes van Groenwilgers nie. Elkeen van julle bring 'n leeftyd van ervarings, wysheid en liefde na ons gemeenskap, wat dit 'n plek maak gevul met vreugde.

GROENWILGERS AFTREE - OORDBeskik tans oor die volgende betrekking:𝐏𝐫𝐨𝐟𝐞𝐬𝐬𝐢𝐨𝐧𝐞𝐥𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐩𝐥𝐞𝐞𝐠𝐤𝐮𝐧𝐝𝐢𝐠𝐞Vereistes:* Geregistreer ...
07/02/2024

GROENWILGERS AFTREE - OORD
Beskik tans oor die volgende betrekking:
𝐏𝐫𝐨𝐟𝐞𝐬𝐬𝐢𝐨𝐧𝐞𝐥𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐩𝐥𝐞𝐞𝐠𝐤𝐮𝐧𝐝𝐢𝐠𝐞

Vereistes:
* Geregistreer by die SARV
* Ondervinding in versorging van ouer persone
* Liefde en deernis vir ouer persone
* Bereidheid om dagdiens asook nagdiens te werk

Pligte:
* Verpleegsorg aan ouer persone binne bestek van praktyk

Voordele: Aangename werksomstandighede

Vergoeding: Onderhandelbaar

Navrae: Mev Sandra Ströh (Bestuurder) 018 293 0220
CV’s kan per hand afgelewer word of per epos gestuur word na:
info@groenwilgers.co.za

Sluitingsdatum: 19 Februarie 2024
Diensaanvaarding: 1 April 2024

📞 018 293 0220
📧 info@groenwilgers.co.za
📍 Meulstraat 17, Potchefstroom, 2531

🎉 Gelukkige Nuwe Jaar 🌟Ons wens jou 'n jaar vol vreugde, lag en eindelose moontlikhede toe. Mag elke dag 'n nuwe avontuu...
31/12/2023

🎉 Gelukkige Nuwe Jaar 🌟

Ons wens jou 'n jaar vol vreugde, lag en eindelose moontlikhede toe. Mag elke dag 'n nuwe avontuur wees wat jou nader aan jou drome bring en omring word deur die warmte van vriende en familie.

29 September 2023 se Karnaval Piekniek by Groenwilgers langs die pragtige Mooirivier.Baie dankie aan almal wat ons onder...
02/10/2023

29 September 2023 se Karnaval Piekniek by Groenwilgers langs die pragtige Mooirivier.

Baie dankie aan almal wat ons onderstun het, en vir al die donasies.
Baie dankie ook aan al ons borge.

28 September 2023 se Boeresport Dag by SAVF Ons Hulde Ouetehuis 010-899 NPO
02/10/2023

28 September 2023 se Boeresport Dag by SAVF Ons Hulde Ouetehuis 010-899 NPO

27 September 2023 se Amazing Race by MHA - Samuel Broadbent House, Potchefstroom
02/10/2023

27 September 2023 se Amazing Race by MHA - Samuel Broadbent House, Potchefstroom

02/10/2023
26 September 2023 se Pretloop by SAVF Huis Anna Viljoen NPO 010-264
02/10/2023

26 September 2023 se Pretloop by SAVF Huis Anna Viljoen NPO 010-264

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groenwilgers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Groenwilgers:

Share