26/11/2025
Opgewonde!!
Goeie môre. Het jy al ooit gewonder wat is jou persoonlikheidstipe en hoe raak dit jou drome!! Om dankie te sê vir die jaar vanuit my praktyk het ek 'n spesiale aanbieding van R200 vir een sessie waarin ek jou persoonlikheid assesseer en jou van jouself vertel. Dit gaan jou help met jouself, jou huwelik, jou verhoudinge, ek help kinders graag en het Gimmies se assessering vir hul leierskap laasjaar gedoen. Reël 'n koffie en ontdek jouself opnuut met die oog op 2026, jou drome en jou toekoms!! Vind jouself!! Jy het die reg om te leef!!