Luna-Lamey Hughes

Luna-Lamey Hughes Follow our beautiful, 2 month old baby girl Luna's journey after being diagnosed with scaphocephaly.

Dit gaan besonders goed met Luna 💕 Neurochirurg is tevrede met haar sny en haar koppie, haar ontwikkeling is wel bietjie...
02/09/2024

Dit gaan besonders goed met Luna 💕 Neurochirurg is tevrede met haar sny en haar koppie, haar ontwikkeling is wel bietjie agter wat eet, sit en kruip aanbetref, maar ons werk hard daaraan! Volgende opvolg is weer 3de Oktober.

Steekies is uiteindelik uit, mooi gesond geword, uiters dankbaar ❤ Volgende opvolg is 8ste Augustus ❤
18/07/2024

Steekies is uiteindelik uit, mooi gesond geword, uiters dankbaar ❤

Volgende opvolg is 8ste Augustus ❤

Luna is Donderdag ontslaan en ons het Vrydag terug gekom huistoe. Dit gaan maar nog "touch and go", Luna het baie seer e...
03/07/2024

Luna is Donderdag ontslaan en ons het Vrydag terug gekom huistoe. Dit gaan maar nog "touch and go", Luna het baie seer en slaap sleg. Dr het vir haar voorskrif gestuur vir sterker pynmedikasie, dit lyk darem of sy beter doen op dit, maar die laaste halwe glimlag wat ons gekry het was Sondag gewees ❤

Elke daggie gaan tenminste beter, ons gaan die 11de Julie weer Pta toe om haar steke uit te haal en vir haar eerste opvolg 🌹

Dankie vir die voortdurende gebede en omgee, ons waardeer dit uit ons harte uit ❤

Oorgeskuif gewone saal toe 🥰  Luna doen góéd, ons harte loop oor van dankbaarheid, jy is só sterk! So verskriklik lief v...
26/06/2024

Oorgeskuif gewone saal toe 🥰 Luna doen góéd, ons harte loop oor van dankbaarheid, jy is só sterk! So verskriklik lief vir jou ❤

Groot dankie aan OHH en Caring Daisies en almal wat gehelp het met Luna se operasie ❤
26/06/2024

Groot dankie aan OHH en Caring Daisies en almal wat gehelp het met Luna se operasie ❤

Luna is nog in ICU, maar alreeds vol smiles - sy doen goed ❤
26/06/2024

Luna is nog in ICU, maar alreeds vol smiles - sy doen goed ❤

Luna is uit teater uit, alles het goed verloop. Sy het nie baie bloed verloor nie, sy is oorgeskuif ICU toe ❤
24/06/2024

Luna is uit teater uit, alles het goed verloop. Sy het nie baie bloed verloor nie, sy is oorgeskuif ICU toe ❤

Oppad Pretoria toe, Luna moet môre oggend 05h00 by hospitaal wees om bloed te trek en vir haar bloed as "backup" te kry,...
23/06/2024

Oppad Pretoria toe, Luna moet môre oggend 05h00 by hospitaal wees om bloed te trek en vir haar bloed as "backup" te kry, sy is eerste op teater-lys, operasie is 08h00. Vanaand 00h00 mag sy haar laaste bottel drink ❤

Join die whatsapp-groepie hier onder om haar updates te volg.

https://chat.whatsapp.com/EaiFx9phvGjCyUr9XXKqS7

Gister was ons laaste afspraak voor Luna se operasie. Operasie is steeds op vir 24 Junie, die neurochirurg wat ons giste...
11/06/2024

Gister was ons laaste afspraak voor Luna se operasie.

Operasie is steeds op vir 24 Junie, die neurochirurg wat ons gister gaan sien het by Montana Hospitaal gaan haar operasie doen en die ander neurochirurg gaan assisteer. Ons wag nog om te hoor van die tyd.

Hulle gaan haar koppie sny van voor (net agter haar voorste sagte-plekkie) tot agter en kante toe ás dit nodig is, skedel gaan hulle dan gleef in sny van voor tot agter en dan gleefies kante toe om spasie te maak vir breintjie om te groei. Dr sê hy glo nie in helmets nie, so hy gaan nie vir haar helmet laat maak nie, omrede dit basies vir beskerming is en sy nog nie kruip of loop nie. Dr sê haar koppie sal dalk beter lyk, maar kan niks waarborg nie, operasie is 3-4 ure.

❤❤❤
03/06/2024

❤❤❤

26 Mei 2024 - Zig Zag Sports Bar
27/05/2024

26 Mei 2024 - Zig Zag Sports Bar

Address

Potchefstroom
2531

Telephone

+27610218919

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luna-Lamey Hughes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Luna-Lamey Hughes:

Share