Kleuterskool DeLand

Kleuterskool DeLand Waar ons speel-speel grootword. Gerus op Christelike waardes. Waar kleuters hul uniekheid kan uitleef

Baie geluk Monique. Mag die jaar net alles wat goed en mooi is inhou 🌻
12/01/2026

Baie geluk Monique. Mag die jaar net alles wat goed en mooi is inhou 🌻

Baie geluk Mpho. Mag dit n geseënde en mooi jaar vorentoe wees.
10/01/2026

Baie geluk Mpho. Mag dit n geseënde en mooi jaar vorentoe wees.

🎉 Gelukkige verjaarsdag aan ’n besondere vrou en hoof 🎉Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met liefde, vreugd...
05/01/2026

🎉 Gelukkige verjaarsdag aan ’n besondere vrou en hoof 🎉
Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met liefde, vreugde, gesondheid en seëninge. Dankie vir jou mooi hart, jou krag en die lig wat jy in ander se lewens bring. Mag God jou elke dag lei, jou beskerm en jou oorlaai met Sy vrede en genade. Mag Sy hand oor jou lewe wees en jou paaie geseënd maak. 💐✨

🎅🎄 Dis weer Kersfees! Mag jou dae vrolik wees, jou hart vol dankbaarheid en jou huis gevul met lag en liefde. Geseënde K...
24/12/2025

🎅🎄 Dis weer Kersfees! Mag jou dae vrolik wees, jou hart vol dankbaarheid en jou huis gevul met lag en liefde. Geseënde Kersfees! 🎄🎅

Baie geluk Shannah. Mag jy n geseënde jaar hê
12/12/2025

Baie geluk Shannah. Mag jy n geseënde jaar hê

Baie geluk Berenice. Mag dit n mooi jaar wees wat voorlê 🥳🥳
28/11/2025

Baie geluk Berenice. Mag dit n mooi jaar wees wat voorlê 🥳🥳

Kleuterskool DeLand staan met trots agter elke oorwinnaar.🎀
10/10/2025

Kleuterskool DeLand staan met trots agter elke oorwinnaar.🎀

Gelukkige Onderwysersdag!Aan al ons wonderlike onderwysers —Dankie dat julle met geduld, passie en humor elke dag die to...
05/10/2025

Gelukkige Onderwysersdag!

Aan al ons wonderlike onderwysers —
Dankie dat julle met geduld, passie en humor elke dag die toekoms bou!
Julle is die rede hoekom die skool meer is as net klaskamers —
dis ’n plek vol inspirasie en hart. 💫

Met groot waardering, Kleuterskool DeLand

Baie geluk Gerda. Mag dit n geseënde jaar wees
18/09/2025

Baie geluk Gerda. Mag dit n geseënde jaar wees

Baie geluk Sonelle. Mag dit n mooi jaar wees.
14/09/2025

Baie geluk Sonelle. Mag dit n mooi jaar wees.

Baie geluk Hester. Mag die jaar net alles wat mooi is inhou.
04/09/2025

Baie geluk Hester. Mag die jaar net alles wat mooi is inhou.

Baie geluk Soné. Mag dit een amazing jaar wees wat voorlê.
29/08/2025

Baie geluk Soné. Mag dit een amazing jaar wees wat voorlê.

Address

Cnr. Of Thabo Mbeki And Leivoor Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27722746330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterskool DeLand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kleuterskool DeLand:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram