26/09/2025
Middag almal...
Dit gaan okay met sussie, as ek sê okay, Dan bedoel ek, ek weet nie regtig nie, sy is nou fine, en Dan skielik bewe sy en voel net snaaks.
Neem aan die skildklier pille is steeds nie reg nie, ek kan nie verstaan hkm dit 3jr vat om net uit te figure hvl MG eutyrox sy nodig het nie.
N dame het laas week met n geldjie gehelp om ons kar weer aan die gang te kry, liewe aarde, toe moes die ding some engineering toe gaan😱😱🙈.
Maar hy is nou weer 100% 🙏🏻🙏🏻 baie baie dankie dame.
Dis maar vat en los, sussie was ook groenkloof toe, ons het dit some laat doen terwyl ons n geldjie gehad het, dis bietjie erger as voorheen maar ons weet steeds nie hkm haar bene verbrokkel, en als uithak nie.
Syt steeds baie seer met die knieg dit sal en swel maar soos dit wil.
Op die oomblik sit ons maar hamde in die hare met sussie.
Baie mense sê sy soek aandag, as sy doen wat sy d**k die pyn verlig, baie d**k ons vat net vet kans, maar mense jul is welkom om hier in te stap, leers te trek en self te kyk.
Al wat ons nog altyd vir haar wou hê na daai teater dag is om okay te wees, maar so het die een ding na die amder gekom en gegaan.
Al wat ons kan doen is bid en GOD vra om asb die dokters die kennis te gee om haar te help.
Op die oomblik het sy hypothyroidism, hasimotos disease, tachycardia.
Die vlou val is nog ongediagnoseer.
Asb bly bid vir haar🙏🏻🙏🏻
I really need her to be okay, as ek kon sou ek als van my gee vir haar om net gesond te wees, maat ongelukkig is daar nie n skildklier oorplanting nie.
Ek sou dit doen, syt n hele lewe voor haar...
Mense en dit kry haar onder, sy vra baie hkm ek wat is die plan, mamma eks te moeg ek kani Meer nie, dis goed wat ek nie kan beantwoord nie.
Al wat ek sê is GOD het n plan.
Sy wil graag a tattoo artist word, so ons gaan ons bes doen om daai masjien te koop, sy kan Dan doen wat sy meeste geniet 🙃🙃🙃😁 lol dis sblykbaar op mense teken🤭🤭🤭