16/10/2025
πΏ Kennisgewing: Gewysigde Kliniekure πΏ
Vanaf Maandag 20 Oktober 2025 sal Healthcare@Fountain oop wees:
π Maandag tot Donderdag: 14:00 β 16:00
π Skakel asseblief vir afsprake: 082 529 4780
π Adres: Hoek van Josef Bosman en Blom straat, Silverton
π Kyk vir die wit banier en lui die klokkie vir die kliniek
Dankie vir julle voortdurende ondersteuning π
β Healthcare@Fountain-span