12/12/2025
My drumpel is deurtrap!
DANKIE aan elke spesiale kliënt wat my in 2025 vertou het!
Mag elkeen van julle ‘n geseënde kerstyd beleef en met ‘n hart vol hoop, die nuwe jaar instap!
Jesus is ons weg, ons waarheid, en ons lewe!
♥️