21/04/2026
Goeie dag Fochville en omliggende dorpe. Indien jy jouself of jou dogter wil inskryf vir n skoonheidskursus, hetsy vir persoonlike gebruik of om n professionele beroep daarvan te maak, is jy baie welkom om my te kontak.
Vir studente wat van ander areas af kom, is daar oulike gastehuise in die dorp beskikbaar vir veilige oornagverblyf.
Aangesien ek een tot een klasse aanbied, is die kursusse baie persoonlik en buigsaam,en kan ons die lesse rondom ure beplan wat vir beide jou en my werk.
Ek sien uit om van jou te hoor.
Liefde Zenda
0724245782