
24/11/2022
Dit is met groot dankbaarheid dat kan ons sΓͺ dit gaan baie goed met Gillian. Sy is nog in pyn maar sy word mΓ΄re hopelik ONTSLAAN ππ»π
Ons wil net graag baie dankie sΓͺ vir ALMAL se gebede, ondersteuning en boodskappe. Dit word so baie waardeer ππ»ππ»