
12/04/2022
Veels geluk aan ons pragtige Dr Magdie Hartman met haar verjaarsdag vandag!
Mag die nuwe lewensjaar al jou verwagtinge oortref & jy in oorvloed geseën word!
Dankie vir wie jy is en die verskil wat jy daagliks in soveel mense se lewens maak!
Jy is kosbaar!
Lekker verjaar liefste Magdie!