Silwerkroon Sentrum / Centre

Silwerkroon Sentrum / Centre Silwerkroon Sentrum se doel is om die bejaardes so aktief en betrokke as moontlik in die gemeenskap te hou.

Dit is met groot opgewondenheid dat ons aankondig dat Silwerkroon Sentrum hul nuwe bestuurder bekend maak! Cherise Smith...
13/05/2026

Dit is met groot opgewondenheid dat ons aankondig dat Silwerkroon Sentrum hul nuwe bestuurder bekend maak! Cherise Smith is bekend in al die SSE oorde en omgewing, en daar is geen twyfel dat sy Silwerkroon Sentrum na nuwe hoogtes sal lei! Baie geluk Cherise!

Kom en geniet hierdie aand saam met ons. Teen slegs R20 per person. Vir navrae of om te boek kontak 069 504 6494
05/05/2026

Kom en geniet hierdie aand saam met ons. Teen slegs R20 per person. Vir navrae of om te boek kontak 069 504 6494

05/05/2026
Ons nooi almal na ons Herinnerings aand op 6 Mei 2026 om 18h00 in die Silwerkroon saal. Daar sal heerlike sop en broodji...
23/04/2026

Ons nooi almal na ons Herinnerings aand op 6 Mei 2026 om 18h00 in die Silwerkroon saal. Daar sal heerlike sop en broodjies bedien word. Vir meer inligting of om te boek kontak die Silwerkroon kantoor 069 504 6494

22/04/2026

Job Description: Manager - Silwerkroon Centre, Eloffsdal, Pretoria

Position Summary
The Manager oversees daily operations of Silwerkroon Centre in Eloffsdal, Pretoria, ensuring resident wellbeing, regulatory compliance, and strong stakeholder relationships. A key focus is active engagement with the Department of Social Development (DSD) and the Housing Company of Tshwane (HCT).

Key Responsibilities

- Operations & Care Standards
- Manage day-to-day running of Silwerkroon Centre, including staffing, rosters, admissions, and resident care plans
- Ensure compliance with the Older Persons Act, DSD regulations, and health & safety standards
- Monitor quality of care, nutrition, medication management, and activities for residents

- Stakeholder Engagement
- Liaise regularly with Department of Social Development on registrations, subsidies, inspections, and reporting
- Coordinate with Housing Company of Tshwane regarding facility maintenance, infrastructure, lease agreements, and accommodation compliance
- Represent Silwerkroon Centre in DSD audits, meetings, and community forums

- Staff & Financial Management
- Recruit, train, and supervise nursing, care, and support staff
- Manage budgets, petty cash, and financial reporting to board/DSD as required
- Ensure accurate record-keeping for residents, HR files, and DSD submissions

- Administration & Reporting
- Submit required DSD monthly/quarterly reports, incident reports, and subsidy applications on time
- Maintain updated resident files, care plans, and regulatory documentation
- Handle complaints, investigations, and implement corrective actions

Key Performance Indicators (KPIs)

- Compliance: 100% on-time submission of DSD reports and subsidy claims. Zero major findings in DSD/HCT audits
- Occupancy & Care: Maintain 90%+ bed occupancy with documented care plans updated quarterly for all residents
- Stakeholder Relations: Attend 100% of scheduled DSD/HCT meetings. Resolve facility maintenance issues within 14 days
- Finance: Manage operational budget with variance ≤5%. Petty cash reconciled monthly
- Staff & Quality: Staff turnover

18/04/2026

Ons wil vir Franco, Elani en Elmarié van NG kerk Moot-Vallei baie dankie sê vir hul tyd en opoffering vanoggend in die reen, en gesorg het dat elke inwoner wat tuis was, n pakkie koekies gekry het
Hul liefdesdaad word baie waardeer!

Kom geniet hierdie oggend saam met ons teen slegs R30 per persoon! Hotdogs sal ook tekoop wees teen R20. Vir meer inligt...
11/03/2026

Kom geniet hierdie oggend saam met ons teen slegs R30 per persoon! Hotdogs sal ook tekoop wees teen R20. Vir meer inligting kontak Silwerkroon Sentrum / Centre by 069 504 6494

Moenie hierdie onvergeetlike oggend misloop nie teen slegs R30 per persoon. Op 16 Maart 2026 om 10h00 in die Silwerkroon...
09/03/2026

Moenie hierdie onvergeetlike oggend misloop nie teen slegs R30 per persoon. Op 16 Maart 2026 om 10h00 in die Silwerkroonsaal

Kom geniet hierdie oggend saam met ons teen slegs R30 per persoon. Daar sal ook heerlike hotdogs tekoop wees teen slegs ...
04/03/2026

Kom geniet hierdie oggend saam met ons teen slegs R30 per persoon. Daar sal ook heerlike hotdogs tekoop wees teen slegs R20

13 Desember 2025Baie dankie aan Zelna en haar span van Helpende Hand wat ons inwoners met geskenkies en koekies bederf h...
14/12/2025

13 Desember 2025
Baie dankie aan Zelna en haar span van Helpende Hand wat ons inwoners met geskenkies en koekies bederf het. Hulle het die inwoners besoek by hul huisies in die reen. Dankie dat julle so baie moeite doen vir ons oumensies. Ons waardeer julle en julle omgeeharte vir ons mensies. Dit is baie spesiaal!

Address

326 Booysens Street, Eloffsdal
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27123350277

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silwerkroon Sentrum / Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Silwerkroon Sentrum / Centre:

Share