
20/04/2021
Ons het tans n netjiese, sonnige kamer te huur. Die kamer is ruim, met sy eie vol privaat badkamer en ingeboude kaste. Daar is veilige parkering vir n motor, wasgoed en drie etes per dag word ook ingesluit. Te huur in Garsfontein. Kontak ons gerus vir meer inligting. Annetjie 0727728457