Blush and Glow Beauty Clinic

Blush and Glow Beauty Clinic We love what we are doing we do it with integrity, passion and quality.

My main focus is to enhance the natural beauty of every woman to make them feel beautiful and confident in their own skin. Microblading, Microshading, Ombre Brows,Powderbrows, Soft Shaded Brows,Lash Lifting and tinting, Brow Lamination, waxing, eyebrows waxing and tinting, Dermaplaning, facials.

Liefste klient boek nou om teleurstelling te voorkom.🌻💜🌿
28/10/2025

Liefste klient boek nou om teleurstelling te voorkom.🌻💜🌿

Botox Alternative gently reduces muscle contraction, relaxes wrinkles and has a botox-like effect due to the botulinum e...
28/10/2025

Botox Alternative gently reduces muscle contraction, relaxes wrinkles and has a botox-like effect due to the botulinum extract ingredient. Thanks to the use of the new micro-particle technology, this extract can be absorbed by skin with ease.

It promotes relaxation of facial muscles and helps to eliminate wrinkles in the orbital and perioral zones, neck and décolleté. Improves tissue tone and elasticity.

It takes 7 days to reduce wrinkles by over 20%. Repair elastic fibre in cells, improve skin vitality and promote skin elasticity, thus, to reach wrinkle removal result.

Mooiste mooi😍,lewe is net soveel beter met n perfekte stel wenkbroue.Dankie dat jy my vertrou het daarmee dit lyk ongelo...
18/04/2025

Mooiste mooi😍,lewe is net soveel beter met n perfekte stel wenkbroue.
Dankie dat jy my vertrou het daarmee dit lyk ongelooflik mooi al moet ek nou self so sê.
Mariska 0658448919
Pretoria, Magalieskruin.

Dames venaand wil ek iets kom deel wat sterk op my hart is, ek wil dit baie duidelik maak dat ek GEEN vorm van boelie sa...
17/04/2025

Dames venaand wil ek iets kom deel wat sterk op my hart is, ek wil dit baie duidelik maak dat ek GEEN vorm van boelie sal aanvaar of sal toelaat op hierdie blad van een vrou na n ander toe nie elke persoon is uniek en pragtig in hulle eie manier en ons moet dit embrace. Ek daag elkeen uit om beter tewees en eerder mekaar op te bou as om iemand anders af te kraak, bloot net omdat jy dalk nie van iets hou nie d**k twee keer voor jy iets lelik vir iemand sê want jy het geen idee wat n volgende persoon deur gaan of deur gegaan het nie. Die mense wat my ken weet ek is een wat eerder iemand se kroon reg sal skuif as om daarvoor te lag en ek kan jou belowe dit is die beste gevoel ooit probeer dit graag jy mag dalk net beter oor jouself ook voel. Dankie aan al my beeldskone kliente wat staan vir woman empowerment en mekaar opbou ek waardeer elkeen van julle.💐💜🤗

Kyk net hierdie ongelooflike stel wenkbroue vir die pragtige vroutjie dit het onmiddelik haar bruin oë laat uit staan.🌷M...
13/12/2024

Kyk net hierdie ongelooflike stel wenkbroue vir die pragtige vroutjie dit het onmiddelik haar bruin oë laat uit staan.🌷
Mariska 0658448919
Pretoria, Magalieskruin.💜

Wow wat n ongelooflike transformasie.😍Hierdie pragtige klient het haar wenkbroue, eyeliner en lippies gedoen.🌷Pretoria, ...
11/12/2024

Wow wat n ongelooflike transformasie.😍
Hierdie pragtige klient het haar wenkbroue, eyeliner en lippies gedoen.🌷
Pretoria, Magalieskruin
Mariska 0658448919.

WOW 🤩🤩🤩hierdie pragtige klient het haar wenkbroue, eyeliner en lippe gedoen met n dermaplaning en nano bb glow facial, s...
12/10/2024

WOW 🤩🤩🤩
hierdie pragtige klient het haar wenkbroue, eyeliner en lippe gedoen met n dermaplaning en nano bb glow facial, sy wou glad nie donker en harde permanent makeup gehaad het nie so ons het so sag en natuurlik as moontlik gebly. Ek staan verstom met die groot verskil wat hierdie prosedures doen.🌿🌷
Mariska 0658448919
Magalieskruin, Pretoria.

🙂Transform Your Look😉Perfect brows can enhance your natural beauty and boost your confidence. Say goodbye to the hassle ...
26/09/2024

🙂Transform Your Look😉
Perfect brows can enhance your natural beauty and boost your confidence. Say goodbye to the hassle of daily maintenance!
Mariska 0658448919
Pretoria, Magalieskruin.🌿💜

Die verskil wat wenkbroue aan n mens se voorkoms kan doen sal my altyd verstom laat, ek het vir hierdie pragtige dame so...
26/09/2024

Die verskil wat wenkbroue aan n mens se voorkoms kan doen sal my altyd verstom laat, ek het vir hierdie pragtige dame soft shaded wenkbroue gedoen.😍😍😍
Mariska 0658448919
Pretoria,Magalieskruin.🌿

23/08/2024
Super natural soft shaded brows vir hierdie pragtige dame hoe ongelooflik mooi is die nie😍.Mariska 0658448919.Pretoria, ...
23/08/2024

Super natural soft shaded brows vir hierdie pragtige dame hoe ongelooflik mooi is die nie😍.
Mariska 0658448919.
Pretoria, Magalieskruin.🌿

Nano filler WHAAAT😍 hierdie resultate is net ongelooflik, dankie aan ons awesome verskaffer wat altyd aanhou om amazing ...
16/07/2024

Nano filler WHAAAT😍 hierdie resultate is net ongelooflik, dankie aan ons awesome verskaffer wat altyd aanhou om amazing produkte uit te bring.🌿
Mariska 0658448919
Magalieskruin, Pretoria.🌱

Address

Pretoria

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27658448919

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blush and Glow Beauty Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram