Die SlimHuis Health & Wellness

Die SlimHuis Health & Wellness We do not just help you lose weight, we change lives! Our product contains all the essential vitamin

🌿 Welkom by Die SlimHuis Health & Wellness 🌿
Ons help jou om jou gesondheidsdoelwitte te bereik met:
βœ… Gewigsverliesprodukte
βœ… Aanlyn gesondheids- en welstand-coaching
βœ… Gespesialiseerde eet- en oefenprogramme

By Die SlimHuis glo ons in ’n gesonder, gelukkiger jy – stap vir stap! πŸ’š

🌿 Voordele van SlimSap & SlimPillSlimSap en SlimPill help jou om vinniger gewig te verloor, terwyl dit jou liggaam se na...
13/10/2025

🌿 Voordele van SlimSap & SlimPill

SlimSap en SlimPill help jou om vinniger gewig te verloor, terwyl dit jou liggaam se natuurlike balans en energie ondersteun.

πŸ’§ SlimSap Voordele:
βœ… Versnel jou metabolisme en vetverbranding
βœ… Verminder eetlus en suikerdrange
βœ… Ontgift en reinig jou liggaam
βœ… Verhoog jou energie en fokus deur die dag
βœ… Verminder opgeblasenheid en waterretensie

πŸ’Š SlimPill Voordele:
βœ… Bevorder vetmetabolisme en kalorieverbranding
βœ… Verminder emosionele en laatnag eetlus
βœ… Verbeter bui en motivering
βœ… Handhaaf konstante energie – geen "crash" nie
βœ… Help om jou gewig op lang termyn te beheer

πŸ₯— Ons Eet- en Oefenprogram – GRATIS!

Ons persoonlike eet en oefenprogram werk saam met SlimSap en SlimPill om jou resultate te versnel en dit pas maklik by jou leefstyl in.
En die beste deel? Dit is 100% GRATIS! πŸŽ‰

πŸ’ͺ Wat jy kry:
βœ… Gesonde, maklik om te volg maaltydplanne – geen hongerdieΓ«te nie
βœ… Oefenroetines vir huis of gimnasium
βœ… Stap vir stap ondersteuning vir volhoubare resultate
βœ… Meer selfvertroue, beter slaap en meer energie
βœ… ’n Nuwe, gesonde leefstyl wat jy kan aanhou leef

✨ SlimSap + SlimPill + Gratis Program =
πŸ”₯ Vinniger resultate
βš–οΈ Beter beheer oor eetgewoontes
πŸ’š ’n Fikser, gelukkiger, meer selfversekerde jy.

πŸ”₯ FRIDAY FLASH SALE! πŸ”₯It’s that time again β€” and this one’s BIG! πŸ’₯Get SlimSap + SlimPill Combo and stock up for less!πŸ’š 3...
10/10/2025

πŸ”₯ FRIDAY FLASH SALE! πŸ”₯

It’s that time again β€” and this one’s BIG! πŸ’₯
Get SlimSap + SlimPill Combo and stock up for less!

πŸ’š 3 Combos for the Price of 2!
🚚 FREE Courier Nationwide!
⚑ Only a few combos left β€” first come, first serve!

The strongest regulated weight-loss combo in South Africa β€” real results, fast! πŸ’ͺπŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“² WhatsApp us now: 081 823 1786
Don’t miss out β€” these go FAST!

πŸ”₯ UITVERKOPING – SLEGS HUIDIGE BATCH! πŸ”₯πŸ’₯ Koop 2 Combo’s & Kry 1 Gratis! (Vol 3 maande se voorraad)πŸ’ͺ Die sterkste gewigsv...
09/10/2025

πŸ”₯ UITVERKOPING – SLEGS HUIDIGE BATCH! πŸ”₯

πŸ’₯ Koop 2 Combo’s & Kry 1 Gratis! (Vol 3 maande se voorraad)
πŸ’ͺ Die sterkste gewigsverlies-produk in Suid-Afrika – getoets en vertrou deur duisende!

⚠️ Beperkte voorraad van die huidige batch – sodra dit weg is, is dit weg!
πŸš€ Moenie hierdie kans mis om GROOT te spaar en jou liggaam te transformeer nie!

πŸ“² WhatsApp ons: 081 823 1786
(Of los jou nommer hieronder en ons kontak jou!)

⏰ Eerste kom, eerste dien – terwyl voorraad hou!

Big shout out to our newest top fans! πŸ’Ž Samantha Vd Sandt, Debbie KoenDrop a comment to welcome them to our community,
08/10/2025

Big shout out to our newest top fans! πŸ’Ž Samantha Vd Sandt, Debbie Koen

Drop a comment to welcome them to our community,

πŸ“ Vinnige & Gesonde Vrugteslaai! πŸ₯πŸLig, kleurvol en minder as 150 kalorieΓ« per porsie! 🌈Vol vitamiene, vesel en natuurli...
08/10/2025

πŸ“ Vinnige & Gesonde Vrugteslaai! πŸ₯πŸ

Lig, kleurvol en minder as 150 kalorieë per porsie! 🌈
Vol vitamiene, vesel en natuurlike soetheid – perfek vir enige tyd van die dag. πŸ˜‹

πŸ”₯ SlimSap Combo Aanbod! πŸ”₯✨ Koop 2 SlimSap combos & kry 1 GRATIS⚑️ Slegs 10 combos oor – dit gaan vinnig uitverkoop!βœ… Afh...
06/10/2025

πŸ”₯ SlimSap Combo Aanbod! πŸ”₯
✨ Koop 2 SlimSap combos & kry 1 GRATIS
⚑️ Slegs 10 combos oor – dit gaan vinnig uitverkoop!

βœ… Afhaal of koerier beskikbaar
βœ… GRATIS gespesialiseerde eet- & oefenprogram
βœ… Ondersteuning totdat jy jou persoonlike doelwitte bereik

⏳ First come, first serve!
πŸ“² Stuur vir ons ’n WhatsApp as jy belangstel – moenie wag nie!

πŸ”₯ Friday Madness Flash Sale πŸ”₯SlimSap & SlimPill Combos⚑ Kry 3 combos vir die prys van 2🎁 Sluit in ’n GRATIS persoonlike ...
03/10/2025

πŸ”₯ Friday Madness Flash Sale πŸ”₯
SlimSap & SlimPill Combos

⚑ Kry 3 combos vir die prys van 2
🎁 Sluit in ’n GRATIS persoonlike eet- & oefenprogram
πŸ’¬ 24/7 ondersteuning totdat jy jou doelwitte bereik

πŸ’ͺ Die sterkste gereguleerde produk in Suid-Afrika – nie daai duur GLP β€œscam” wat jou beursie leegmaak en jou honger hou nie!

πŸ‘‰ Beperk – first come, first serve!

πŸ“² Stuur vir ons ’n WhatsApp by 081 823 1786 of los jou nommer hieronder vir meer info.

Low calorie, protein. Perfek om die dag te begin!!!
02/10/2025

Low calorie, protein. Perfek om die dag te begin!!!

πŸ’₯ PAYDAY SPESIAAL πŸ’₯πŸ”₯ Kry 3 Combos vir die prys van 2 – dit is ’n volle 3 maande se voorraad!⚑ Slegs 20 combos oor – moen...
01/10/2025

πŸ’₯ PAYDAY SPESIAAL πŸ’₯
πŸ”₯ Kry 3 Combos vir die prys van 2 – dit is ’n volle 3 maande se voorraad!

⚑ Slegs 20 combos oor – moenie uitmis nie!
⏳ First come, first serve.

πŸ“² Los jou WhatsApp-nommer hieronder ⬇️ vir meer inligting,
of kontak ons direk by 081 823 1786.

πŸ‘‰ Verseker joune vandag voordat dit weg is!

πŸ‹πŸ”₯ Grilled Lemon Herb Chicken πŸ”₯πŸ‹Lae kalorieΓ«, hoΓ« proteΓ―en en propvol smaak! πŸ₯¦βœ¨Perfek vir aandete – gesond, lig en vinni...
30/09/2025

πŸ‹πŸ”₯ Grilled Lemon Herb Chicken πŸ”₯πŸ‹

Lae kalorieΓ«, hoΓ« proteΓ―en en propvol smaak! πŸ₯¦βœ¨
Perfek vir aandete – gesond, lig en vinnig om te maak.

πŸ‘‰ Kry jou bord vol vars groente, sappige hoenderborsie en ’n vonkie suurlemoen – jou liggaam gaan jou bedank!

πŸ’š Gesonde eet het nog nooit so lekker gelyk nie!

Dag 5 – Vol-Liggaam Stretch & Core (20 min)πŸ”₯ Oefeninge:10 Cat-Cow Stretches15 Bird-Dogs20 Side Leg Raises per kant30 sek...
26/09/2025

Dag 5 – Vol-Liggaam Stretch & Core (20 min)

πŸ”₯ Oefeninge:

10 Cat-Cow Stretches

15 Bird-Dogs

20 Side Leg Raises per kant

30 sekondes Side Plank per kant
πŸ‘‰ Herhaal 2–3 keer

🧘 Stretches:

30 sekondes Child’s Pose

20 sekondes liggaam draai-stretch (sit en draai na agter)

πŸ’‘ Perfek om die week af te sluit, herstel jou spiere en versterk jou kern.

Cottage Cheese & Pineapple Bowl (240–260 cal)🍍 Simple, Light & PowerfulCottage Cheese + Pineapple + Seeds = The easiest ...
26/09/2025

Cottage Cheese & Pineapple Bowl (240–260 cal)

🍍 Simple, Light & Powerful
Cottage Cheese + Pineapple + Seeds = The easiest way to feel full and fueled!

✨ Calories: ± 250
✨ High-protein to protect muscle while burning fat
✨ Naturally sweet & refreshing
✨ Light but satisfying

πŸ’‘ Small changes daily = BIG results over time. This is the kind of swap that turns your body into a fat-burning machine while still enjoying your food!

πŸ‘‰ With Die Slimhuis Health & Wellness you don’t just get β€œmeal plans” β€” you get guidance, motivation, and support for lasting transformation.

Address

Capital Park
Pretoria
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die SlimHuis Health & Wellness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Die SlimHuis Health & Wellness:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram